| Nou Wat Nou???? [boodskap #8699] |
Ma., 03 Maart 1997 00:00  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Waar is al die Rugbyondersteuners van die Kaap nou.....
Het julle almal Noord Transvaal toe getrek. Ek hoor dit gaan nou so
beroerd daar in die Kaap, dat die Verkeerskonstabels Rugby kaartjies vir
Oortredings uitreik vir Saterdae op Nuweland, want dit
is `n groter straf om vir die WP te sit en kyk as om `n boete te betaal.
Noord Transvaler in die Oos Kaap. OkOkOkOk ek weet ek `n draadsitter,
maar ons betaal darem vir `n Rugbykaartjie hier in die Baai as die OP
speel.
Totsiens OU GROOTE?
Frikkie
pot...@global.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|