Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Soek na Afrikaanse woordeboek vir MS Word 6.0
Soek na Afrikaanse woordeboek vir MS Word 6.0 [boodskap #8625] Vr, 21 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan enigiemand my asseblief sê of daar 'n Afrikaanse woordeboek bestaan
wat saam met MS Word 6.0 vir Windows 3.1 gebruik kan word, en waar kan ek
dit in die hande kry?

Thanx

--
Johan Kriel
NAC Faure SA
(joh...@nac.ac.za)
Re: Soek na Afrikaanse woordeboek vir MS Word 6.0 [boodskap #8654 is 'n antwoord op boodskap #8625] Di, 25 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Tarzan  is tans af-lyn  Tarzan
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Beste Johan

Daar is een beskikbaar van PUK. Die kontak nommer is 0148 - 2992145.
Ek het lanklaas met hulle kontak gehad en weet dus nie of hulle nog met die
projek voortgaan nie.
Probeer hulle gerus en laat ons weet of jy regkom.

Beste
Spierman - (alias Tarzan)

Johan Kriel wrote in article
...
> Kan enigiemand my asseblief sê of daar 'n Afrikaanse woordeboek bestaan
> wat saam met MS Word 6.0 vir Windows 3.1 gebruik kan word, en waar kan ek

> dit in die hande kry?
>
> Thanx
>
>
> --
> Johan Kriel
> NAC Faure SA
> (joh...@nac.ac.za)
>
Vorige onderwerp: Diakritiese simbole
Volgende onderwerp: Internet Opname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:53:29 MGT 2024