Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albanie
Albanie [boodskap #120926] Sa, 10 November 2018 19:30 na volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albanie is 'n gemengde boerderydistrik in Oos-Kaapland met Grahamstad as sentrum. Gestig in 1814 en vernoem na die stad Albany, hoofstad van die staat New York, V.S.A., tuiste van Generaal J.G. Cuyler eerste landdros. Weinig vooruitgang tot die koms van die Britse Setlaars in 1820. Vandag ook bekend vir sy pynappels.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Re: Albanie [boodskap #124905 is 'n antwoord op boodskap #120926] Ma, 04 Maart 2019 06:55 Na vorige boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albany is die hoofstad van die staat New York, V.S.A.; aan die Hudsonrivier; eindpunt van die Erie-kanaal; deur Nederlanders gestig.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albanië
Volgende onderwerp: Albéniz, Isaac
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:11:58 MGT 2024