Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albéniz, Isaac
Albéniz, Isaac [boodskap #124906] Ma, 04 Maart 2019 07:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Isaac Albéniz (1860 - 1909) was 'n Spaanse komponis. Hy was ’n uitmuntende pianis wie se belangrikste komposisies almal vir die klavier geskryf is. Die voortreflikstes is die suites Iberia en Cantos de Espana wat met tipiese volksmusiek-ritmes deurspek is. Al die onderdele hiervan is met dekoratiewe detail gevul; maar hulle is by uitstek pianisties, pikant en ryk aan melodie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albanie
Volgende onderwerp: Alberdingk Thym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:26:40 MGT 2024