Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Absa en Afrikaans: Deel II
Absa en Afrikaans: Deel II [boodskap #8250] Wed, 29 January 1997 00:00
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: March 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai almal

Absa het 'n vriendelike briefie teruggeskryf na aanleiding van 'n klagte
oor die gebrek aan Afrikaans op hul Web-ruimte. Hulle het belowe om Die
Taal by te werk.

Dankie vir jul geesdriftige meelewing.

Groete

Deon Meyer
Vorige onderwerp: Absa se gebrek aan Afrikaans
Volgende onderwerp: US Dollars($) waarde in Afrikaanse Rand &sent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 01:34:56 UTC 2024