Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Praktiese toets
Praktiese toets [boodskap #116737] Do, 20 Maart 2008 06:09 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1205995354.308975@vasbyt.isdsl.net...
> Ek het gister verjaar. Toe my pa my bel om my geluk te wens het ek met hom
> Engels gepraat. Toe hy my vra wat is dit dan nou met die Engels, het ek
> gese ek protesteer teen die twee Afrikaans sprekende studente wat onlangs
> in die nuus was met hulle video.
>
> Sy reaksie:
>
> Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan - En baie geluk weereens, jy het
> sopas my top 5 lys van sotlike argumente gehaal.

Kan nie meer saamstem nie! Geluk in elk geval.
Praktiese toets [boodskap #116738 is 'n antwoord op boodskap #116737] Do, 20 Maart 2008 06:46 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister verjaar. Toe my pa my bel om my geluk te wens het ek met hom
Engels gepraat. Toe hy my vra wat is dit dan nou met die Engels, het ek gese
ek protesteer teen die twee Afrikaans sprekende studente wat onlangs in die
nuus was met hulle video.

Sy reaksie:

Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan - En baie geluk weereens, jy het sopas
my top 5 lys van sotlike argumente gehaal.
Vorige onderwerp: Dave, ek dink dis nou genoeg
Volgende onderwerp: Die penarie van die Dalai Lama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 15:03:05 MGT 2024