Praktiese toets [boodskap #116737] |
Thu, 20 March 2008 06:09 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" skryf in boodskap news:1205995354.308975@vasbyt.isdsl.net...
> Ek het gister verjaar. Toe my pa my bel om my geluk te wens het ek met hom
> Engels gepraat. Toe hy my vra wat is dit dan nou met die Engels, het ek
> gese ek protesteer teen die twee Afrikaans sprekende studente wat onlangs
> in die nuus was met hulle video.
>
> Sy reaksie:
>
> Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan - En baie geluk weereens, jy het
> sopas my top 5 lys van sotlike argumente gehaal.
Kan nie meer saamstem nie! Geluk in elk geval.
|
|
|
Praktiese toets [boodskap #116738 is 'n antwoord op boodskap #116737] |
Thu, 20 March 2008 06:46 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gister verjaar. Toe my pa my bel om my geluk te wens het ek met hom
Engels gepraat. Toe hy my vra wat is dit dan nou met die Engels, het ek gese
ek protesteer teen die twee Afrikaans sprekende studente wat onlangs in die
nuus was met hulle video.
Sy reaksie:
Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan - En baie geluk weereens, jy het sopas
my top 5 lys van sotlike argumente gehaal.
|
|
|