Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Afrikaanse boeke
Afrikaanse boeke [boodskap #120519] Do, 16 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Peet van Rensburg  is tans af-lyn  Peet van Rensburg
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2000
Karma: -1
Junior Lid
Weet enigiemand dalk of daar 'n webwerf in Suid-Afrika bestaan
soortgelyk aan dié van THE ON-LINE BOOKS PAGE waar kopieë van boeke wat
uit druk is gehuisves word vir "downloading". Ek soek na ou Afrikaanse
publikasies.

Kan iemand dalk help?
Re: Afrikaanse boeke [boodskap #120602 is 'n antwoord op boodskap #120519] Wo, 02 April 2014 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dnie...  is tans af-lyn  dnie...
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2014
Karma: 0
Junior Lid
On Thursday, September 16, 1999 9:00:00 AM UTC+2, Peet van Rensburg wrote:
> Weet enigiemand dalk of daar 'n webwerf in Suid-Afrika bestaan
> soortgelyk aan dié van THE ON-LINE BOOKS PAGE waar kopieë van boeke wat
> uit druk is gehuisves word vir "downloading". Ek soek na ou Afrikaanse
> publikasies.
> Kan iemand dalk help?

Ek stel ook belang in sulke web-bladsye, aangesien ek "BAIE" ou Afrikaanse publikasies het, en wil hoor van mense wat dalk dit wil oorneem. Is daar 'n "gilde" vir Afrikaanse boek versamelaars?
Re: Afrikaanse boeke [boodskap #121926 is 'n antwoord op boodskap #120602] Wo, 12 Desember 2018 07:24 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As mense Afrikaanse boeke het waarvan die kopiereg verval het (m.a.w. ouer as 50 jaar), moet hulle asb laat weet.
Ons kan sulke boeke inskandeer, hier oplaai en ook na ander digitale biblioteke versprei.

Ek is bereid om met die inskandering te help. Stuur vir my 'n privaatboodskap (meld aan; kliek op privaat boodskappe links bo) om reëlings te tref vir die aflewering en terugstuur van die boeke.
Vorige onderwerp: OP SOEK NA 'N OU REEKS BOEKE
Volgende onderwerp: Soek inligting in verband met 'n ou boek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:21:52 MGT 2024