| Afrikaanse boeke [boodskap #120519] |
Do., 16 September 1999 00:00  |
Peet van Rensburg
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2000
Karma: -1
|
Junior Lid |
|
|
Weet enigiemand dalk of daar 'n webwerf in Suid-Afrika bestaan
soortgelyk aan dié van THE ON-LINE BOOKS PAGE waar kopieë van boeke wat
uit druk is gehuisves word vir "downloading". Ek soek na ou Afrikaanse
publikasies.
Kan iemand dalk help?
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse boeke [boodskap #121926 is 'n antwoord op boodskap #120602] |
Wo., 12 Desember 2018 07:24  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 554 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
As mense Afrikaanse boeke het waarvan die kopiereg verval het (m.a.w. ouer as 50 jaar), moet hulle asb laat weet.
Ons kan sulke boeke inskandeer, hier oplaai en ook na ander digitale biblioteke versprei.
Ek is bereid om met die inskandering te help. Stuur vir my 'n privaatboodskap (meld aan; kliek op privaat boodskappe links bo) om reëlings te tref vir die aflewering en terugstuur van die boeke.
|
|
|
|