Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » *****PAP-EN-WORS.com***** Gratis registrasie van 'Domain' naam ***register-me.com
*****PAP-EN-WORS.com***** Gratis registrasie van 'Domain' naam ***register-me.com [boodskap #7534] Di, 29 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Herman Steyn[2]  is tans af-lyn  Herman Steyn[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gratis registrasie van jou besigheid se naam.

Gee jouself 'n naam op die Internet. Registreer jou 'Domain' naam

Dis gratis. Daar is geen vangplek. Jy hoef nie 'n klomp geld te
spandeer om jou besigheid se naam geregistreer te kry nie.

Jy kan ook hier sien of jou opposisie se naam al geregistreer is.

Daar is ook geen nodigheid dat jy 'n rekenaar moet besit of direkte
toegang moet hê tot die internet nie. Doen dit vanaf 'n vriend se
rekenaar of van 'n Internet kafee af.

http://www.register-me.com/

Indien jy nie 'n epos adres het nie, kontak my gerus. Ons kan altyd 'n
plan maak.

haa...@ilink.nis.za
Re: *****PAP-EN-WORS.com***** Gratis registrasie van 'Domain' naam ***register-me.com [boodskap #7549 is 'n antwoord op boodskap #7534] Do, 31 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Kevin G. O'Brien  is tans af-lyn  Kevin G. O'Brien
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Can anyone tell me what the Wors in PAP-EN-WORS.com means. I am trying to
research the name Du Wors.

Herman Steyn wrote in article
...
Vorige onderwerp: Teken op rekenaar,grafieka
Volgende onderwerp: Diakritiese simbole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:42:51 MGT 2024