Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Straat mag naam van bomplanter hê
Straat mag naam van bomplanter hê [boodskap #119733] Wo, 16 Junie 2010 18:00
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Straat mag naam van bomplanter hê

2010-06-06 00:25
Gerhard de Bruyn

Die man wat vyf mense gedood en etlike ander vermink het toe hy in
1985 ’n kleefmyn in ’n winkelsentrum in Amanzimtoti geplant het, gaan
vereer word deur ’n straat digby dieselfde winkelsentrum wat na hom
vernoem gaan word.

Ná ’n uitgerekte hofstryd is dit nou amptelik dat die straat se naam
na Andrew Zondoweg verander gaan word.

Die DA en die IVP het Donderdag ’n hofsaak verloor waarin hulle saam
dié en nog sowat 100 ander voorgestelde naamsveranderinge deur die
Durbanse stadsraad beveg het.

Regter David Ntshangase het in die Durbanse hooggeregshof beslis die
voorgestelde naamsveranderinge, waarvan talle reeds op borde in en om
Durban pryk, mag voortgaan.

Oorsprong:Rapport

(
http://www.feedblitz.com/t2.asp?/84250/14048670/3845885/http ://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Straat-mag-naam-van-bo mplanter-h%C3%AA-20100605
)
Vorige onderwerp: Oue vemoor: Wag vas
Volgende onderwerp: Gesin vlug nadat hulle Malema gaan verkla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 18:12:46 MGT 2024