|
Re: 'n Paar berigte in een koerant [boodskap #119697 is 'n antwoord op boodskap #119696] |
Mon, 17 May 2010 16:46 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On May 17, 3:48 pm, Dave wrote:
> Sommige van die berigte geneem uit dieselfde elektroniese koerant.
>
> Bejaarde man grusaam vermoorhttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-man-g rusaam-vermoor-2...
>
> Bejaarde in haar slaapkamer verkraghttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-in-ha ar-slaapkamer-ve...
>
> Tuinier vas vir moord op bejaardehttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Tuinier-vas-v ir-moord-op-bejaa...
>
> 'Smouse' skiet bejaarde in sy huishttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Smouse-skiet-beja arde-in-sy-hu...
>
> Matiemoord: Beskuldigde opgeneem vir waarneminghttp://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Matiemoord-B eskuldigde-opgeneem...
>
> Dans-onnie verkrag glo 5 meisieshttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Dansonnie-verk rag-glo-5-meisie...
>
> Vrou in winkelsentrum geskiethttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-in-winkel sentrum-geskiet-...
>
> * Metrolid, rower gewond in skietgeveg
> * Skietgeveg in woonkompleks
> * Winkeleienaar beseer in skietery
> * Busbestuurder 5 keer geskiet
>
> Tieners per ongeluk geskiethttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Tieners-per-on geluk-geskiet-20...
>
> Vermeende dief vas ná wilde skietgeveghttp://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Vermeende-d ief-vas-n%C3%A1-wil...
En dan is daar die wat glo
dit was erger gedurende
Apartheid !
|
|
|
Re: 'n Paar berigte in een koerant [boodskap #119701 is 'n antwoord op boodskap #119697] |
Mon, 17 May 2010 18:29 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 May 2010 09:46:35 -0700 (PDT), Etienne Marais wrote:
>
> En dan is daar die wat glo
> dit was erger gedurende
> Apartheid !
Apartheid? - natuurlik... jy praat van die tyd toe
daar nog hospitaaldienste was en die munisipaliteite
nie bankrot was nie. Die tyd toe die teerpaaie nie vol
gate was nie en die staatsdienskoffers nie leeg gesteel
is nie. Die tyd waarvan Tutu gepraat het toe hy gesê het dat dit *nie
beter gaan nou met die arm swartes as tydens die apartheidsjare nie.
Die tyd toe ek nog voor die kafee kon stilhou en 'n koeldrank gaan
koop sonder om my kar te sluit. En in die aande windowshopping kon
doen. Die tyd waarna selfs sommige nie-blankes verlang...:-)
|
|
|
Re: 'n Paar berigte in een koerant [boodskap #119705 is 'n antwoord op boodskap #119701] |
Fri, 21 May 2010 09:04 |
ikke
Boodskappe: 33 Geregistreer: August 2009
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:bi13v55ijebcdsqhctmh3951i1l6v0neij@4ax.com...
> On Mon, 17 May 2010 09:46:35 -0700 (PDT), Etienne Marais wrote:
>> En dan is daar die wat glo
>> dit was erger gedurende
>> Apartheid !
>
> Apartheid? - natuurlik... jy praat van die tyd toe
> daar nog hospitaaldienste was en die munisipaliteite
> nie bankrot was nie. Die tyd toe die teerpaaie nie vol
> gate was nie en die staatsdienskoffers nie leeg gesteel
> is nie. Die tyd waarvan Tutu gepraat het toe hy gesê het dat dit *nie
> beter gaan nou met die arm swartes as tydens die apartheidsjare nie.
> Die tyd toe ek nog voor die kafee kon stilhou en 'n koeldrank gaan
> koop sonder om my kar te sluit. En in die aande windowshopping kon
> doen. Die tyd waarna selfs sommige nie-blankes verlang...:-)
>
Die tyd van toen kom nooit meer terug nie Dave, tensy 3/4 van die swartes
sterf aan vigs.
|
|
|