Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Om hoop te verloor
Om hoop te verloor [boodskap #119442] Wo, 24 Maart 2010 10:11 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Om hoop te verloor

deur Louis Heyns, Nigel

2010-03-20 11:37

Mnr. Julius Malema se haatbraak vars in ons neusgate word toe gevolg
deur dawerende steun van sy makkers: “Maak dood die Boere; hulle is
verkragters.” Dié wat kapsie maak teen dié en soortgelyke liedere word
beskuldig dat hulle die struggle-geskiedenis afbreek.

Ek dink aan die Afrikaner straat- en dorpsname – die lughawens,
stadions, hospitale – wat in die ANC se strooptog in die slag gebly
het. Dink maar aan monumente, gedenktekens en museums wat toegroei en
van verwaarlosing vergaan. Wat van die honderde Afrikaanse skole wat
vir goed verengels het onder regeringsdruk? ’n Geruime tyd lank al
deel verskeie struggle-politici dwarsklappe uit na die wit mense. Ons
brom, sluk en gaan aan ter wille van transformasie en nasiebou.

Moenie my probeer gerus praat nie. Te lank reeds luister ek na
mooipraatjies – ter wille van nasiebou. Ek luister nie meer nie. Ek
sien wat om my aangaan.

Oorsprong:Rapport
( http://tinyurl.com/yez8dar )
Re: Om hoop te verloor [boodskap #119506 is 'n antwoord op boodskap #119442] Ma, 05 April 2010 19:53 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 24, 1:26 pm, "ikke" wrote:
> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:6ab1c93d-3994-46d2-bfe5-d1c2c6f0fd21@z35g2000yqd .googlegroups.com...
> Om hoop te verloor
>
> deur Louis Heyns, Nigel
>
> 2010-03-20 11:37
>
> Mnr. Julius Malema se haatbraak vars in ons neusgate word toe gevolg
> deur dawerende steun van sy makkers: “Maak dood die Boere; hulle is
> verkragters.” Dié wat kapsie maak teen dié en soortgelyke liedere word
> beskuldig dat hulle die struggle-geskiedenis afbreek.
>
> Ek dink aan die Afrikaner straat- en dorpsname – die lughawens,
> stadions, hospitale – wat in die ANC se strooptog in die slag gebly
> het. Dink maar aan monumente, gedenktekens en museums wat toegroei en
> van verwaarlosing vergaan. Wat van die honderde Afrikaanse skole wat
> vir goed verengels het onder regeringsdruk? ’n Geruime tyd lank al
> deel verskeie struggle-politici dwarsklappe uit na die wit mense. Ons
> brom, sluk en gaan aan ter wille van transformasie en nasiebou.
>
> Moenie my probeer gerus praat nie. Te lank reeds luister ek na
> mooipraatjies – ter wille van nasiebou. Ek luister nie meer nie. Ek
> sien wat om my aangaan.
>
> Oorsprong:Rapport
> (http://tinyurl.com/yez8dar)
>
> Wanneer begin die boeremag die oorlog teen die kaffers?

Moet nie te haastig wees vir oorlog nie, Afrikaners is baie
passifisties
en laat omtrent enige-iets toe voordat hulle saamstaan. Daar is ook
te veel feetjies wat in wonderland woon en dink alles is maar soos dit
hoort.
Vorige onderwerp: NG
Volgende onderwerp: Laat die Afrikaners gaan, pres. Zuma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:12:30 MGT 2024