Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Hoekom styg die rand?
|
|
|
Re: Hoekom styg die rand? [boodskap #119252 is 'n antwoord op boodskap #119147] |
Wed, 23 December 2009 17:27  |
ikke
Boodskappe: 33 Geregistreer: August 2009
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Hessie" schreef in bericht
news:13f92aac-3f8e-4099-b723-f51d2c938e23@s16g2000vbp.google groups.com...
>
> "Ballermann, Bodo" skryf
>
>> Rest of the world is weak!
>
> Nee, ek dink nie dat dit die hele storie is
> nie. Een analise wat ek gesien het, is dat
> die markte verlig is dat die verkiesing oor
> is, sonder enige geweld, en dat daar geen
> teken is van drastiese beleidsveranderings
> nie. Ook dat Trevor Manuel 'n versterkte
> posisie in die kabinet het.
>
> Gloudina
Gloudina,hoe gaan dit daar in die kou Canada,geen kou voete?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 18:00:54 UTC 2025
|