Nat Kersfees of nie [boodskap #118509] |
Wed, 10 December 2008 06:58 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Dave
Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
en wat is jou gevoel.
Groete
Riaan
|
|
|
Re: Nat Kersfees of nie [boodskap #118524 is 'n antwoord op boodskap #118509] |
Thu, 08 January 2009 17:52 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Dec 2008 08:58:32 +0200, "Riaan" wrote:
> Hi Dave
>
>
> Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
> ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
> het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
> en wat is jou gevoel.
>
> Groete
>
> Riaan
>
Toe jy hierdie geskryf het, was ek reeds 2 dae in die Transvaal,
Riaan. In Carletonville, en my ervaring was dat dit by julle veel
warmer is as by ons.
Ons het gister hier 'n hewige donderstorm (selfs kwaai vir die
hoëveld) gehad. Met hael waartydens ek 'n stuk ys die muus gesien tref
het en steeds het 'n deel soos my vuis weg gebons van die muur af.
'n Halfuur later was die lug skoon en het die son geskyn.
Hoe het jy die weer hier gevind?
|
|
|