Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verwys na my vorige skrywes
Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118507] Di, 09 Desember 2008 18:21 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Lees die briewe weer in Beeld en let op dat keer op keer
word slegs briewe wat kritiek lewer met betrekking tot die blanke tot
nie-blanke diskriminasie geplaas word.

Die skrywer van die brief 'kry elke hond sy dag...' het natuurlik 100%
my simpatie, maar die briewe-redakteur van Beeld moet afgedank word.
Ek hoop Tim vat hom vas want hy moet na 'n plakkerskamp verplaas word.

Lees en vergelyk briewe, en moet nie glo dat daar nie briewe met die
teenoorgestelde strekking ook aanland nie. Hy plaas egter slegs dié
wat die blanke cheap maak.

Dit is onwaarskynlik dat ek reaksie op hierdie skrywe sal lees binne 4
weke, want kort na ek send gekliek het, gaan ek die rekenaars
uitmekaar haal en 'n nuwe stel rekenaars in die Transvaal haal. Ek sal
tot in die nuwe jaar daar wees, maar laat tog intussen iets vir julle
om oor te herkou.

Gaan maar gal af Jottie, en sê hoe min jy hou van wat ek kwytraak.
Maar moet nie regtig baie moeite doen nie, want van die drie mense wat
hierdie brief (hierdie jaar) sal lees, sal my nie insluit nie. Ek plug
nou uit en sal in die eerste dae van 2009 Windows laai, Agent laai, my
(ander) gunsteling programme laai, weer inskakel hier, en waarskynlik
sal daar dan sowat 3 briewe ekstra hier wees. So, ek sal dit dàn lees,
maar teen daardie tyd het jy (miskien) al jou mind gechange.
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118508 is 'n antwoord op boodskap #118507] Di, 09 Desember 2008 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Dec, 19:21, Dave wrote:
> Lees die briewe weer in Beeld en let op dat keer op keer
> word slegs briewe wat kritiek lewer met betrekking tot die blanke tot
> nie-blanke diskriminasie geplaas word.
>
> Die skrywer van die brief 'kry elke hond sy dag...' het natuurlik 100%
> my simpatie, maar die briewe-redakteur van Beeld moet afgedank word.
> Ek hoop Tim vat hom vas want hy moet na 'n plakkerskamp verplaas word.
>
> Lees en vergelyk briewe, en moet nie glo dat daar nie briewe met die
> teenoorgestelde strekking ook aanland nie. Hy plaas egter slegs dié
> wat die blanke cheap maak.
>
> Dit is onwaarskynlik dat ek reaksie op hierdie skrywe sal lees binne 4
> weke, want kort na ek send gekliek het, gaan ek die rekenaars
> uitmekaar haal en 'n nuwe stel rekenaars in die Transvaal haal. Ek sal
> tot in die nuwe jaar daar wees, maar laat tog intussen iets vir julle
> om oor te herkou.
>
> Gaan maar gal af Jottie, en sê hoe min jy hou van wat ek kwytraak.
> Maar moet nie regtig baie moeite doen nie, want van die drie mense wat
> hierdie brief (hierdie jaar) sal lees, sal my nie insluit nie. Ek plug
> nou uit en sal in die eerste dae van 2009 Windows laai, Agent laai, my
> (ander) gunsteling programme laai, weer inskakel hier, en waarskynlik
> sal daar dan sowat 3 briewe ekstra hier wees. So, ek sal dit dàn lees,
> maar teen daardie tyd het jy (miskien) al jou mind gechange.

Welkom terug Dave. Hoop jy het jou vakansie geniet en geluk met die
nuwe rekenaar! ;-)
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118523 is 'n antwoord op boodskap #118508] Do, 08 Januarie 2009 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Dec 2008 10:48:13 -0800 (PST), Jottie
>
> Welkom terug Dave. Hoop jy het jou vakansie geniet en geluk met die
> nuwe rekenaar! ;-)

Dankie Jottie...:-) en 'n voorspoedig twintig-nege vir elke deelnemer
hier. Dankie ook vir jou gelukwense met my nuwe rekenaar'S' (2)..!!!
Ek het 2 P4's dual core 2.2 CPU (maw = CPU 4.4) gekoop, en dit is
lekker vinng). Twee, want my vrou en ek is op 'n netwerk by die huis
en pas gewoonlik saam aan.

Nou met die terugkom het ek gevind dat die nuusbediener 'aioe.org'
afgetree het, en ek het ietwat van 'n struggle gehad om julle op te
spoor. Selfs al vir Riaan gevra watter server hy gebruik.
Moet nie warrie nie, Riaan, ooglopend is dinge op dreef.
Ignoreer dus my skrywe in dier voege.
Ek maak gebruik van Motzarella.

Waarom is dinge so stil hier?
Gewag vir my terugkoms:-)?
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118528 is 'n antwoord op boodskap #118507] Ma, 12 Januarie 2009 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Dec 2008 20:21:24 +0200, Dave wrote:

> Dit is onwaarskynlik dat ek reaksie op hierdie skrywe sal lees binne 4
> weke, want kort na ek send gekliek het, gaan ek die rekenaars
> uitmekaar haal en 'n nuwe stel rekenaars in die Transvaal haal. Ek sal
> tot in die nuwe jaar daar wees, maar laat tog intussen iets vir julle
> om oor te herkou.

Chill.
Dis nie 'n sameswering nie.
Alle briewe word logioes nie geplaas nie want dis te veel.
Maar daar word wel moeite gedoen om verteenwoordigende briewe te
plaas.
M.a.w. As 'n saak 'n klomp steun kry sal briewe wat dit weerspieel
geplaas word. En meer steun manifesteer in meer verteenwoordigende
briewe.

Briewe wat natuurlik lasterlik is of nie mense se details (wie dit
geskryf het) by het nie, word nie oorweeg nie.
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118529 is 'n antwoord op boodskap #118523] Ma, 12 Januarie 2009 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 08 Jan 2009 19:46:34 +0200, Dave wrote:

> Dankie Jottie...:-) en 'n voorspoedig twintig-nege vir elke deelnemer
> hier. Dankie ook vir jou gelukwense met my nuwe rekenaar'S' (2)..!!!
> Ek het 2 P4's dual core 2.2 CPU (maw = CPU 4.4) gekoop,

Windgat....

Watter graphic card, swaer, watter graphic card.....?

Sonder 'n great graphic card in jou dual core soos 'n Porche met dun
retread tyres.
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118530 is 'n antwoord op boodskap #118529] Ma, 12 Januarie 2009 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Jan 2009 15:31:19 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 08 Jan 2009 19:46:34 +0200, Dave wrote:
>
>
>
> Windgat....
>
> Watter graphic card, swaer, watter graphic card.....?
>
> Sonder 'n great graphic card in jou dual core soos 'n Porche met dun
> retread tyres.

LOL...... NVIDIA GeForce 7050

Niks besonders nie dus, maar okkie te primmitief nie.
Is dit nou soos 'n Volkswagen met 'n Porche logo?
(of 'n Porche met lae oktaan petrol?)

en 2g Ram. En byna 'n ¾ Terabyte geheue
80g + 160g + 500g external
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118531 is 'n antwoord op boodskap #118530] Ma, 12 Januarie 2009 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> LOL...... NVIDIA GeForce 7050
>
> Niks besonders nie dus, maar okkie te primmitief nie.
> Is dit nou soos 'n Volkswagen met 'n Porche logo?
> (of 'n Porche met lae oktaan petrol?)
>
> en 2g Ram. En byna 'n ¾ Terabyte geheue
> 80g + 160g + 500g external

Maar ek dink my ACER 19" LCD screen is besig om te konk.
2½ gelede gekoop omdat acer 'n *3 jaar on site waarborg gee
maar ek lees nou op forums van mense wat kla oor hul naverkoopdiens.
http://dotnet.org.za/kevint/archive/2005/05/30/21202.aspx
Die skerm is besig om by tye te flikker en te vonkel en heel
onleesbaar te word. Eers RAM met my dié van my vrou s'n rekenaar
geruil om die oorsaak op te spoor,
en toe was dit natuurlik òf moederbord (want alle kaarte is onboard)
of skerm. Dit ìs toe die LCD skerm. So, ek sal Acer se kliëntediens
toets, en miskien gaan dit my 'n monitor kos. Ek installeer nou
(met die hoop dat dit gaan help daarmee) die nuutste drywer vir
GeForce.
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118534 is 'n antwoord op boodskap #118531] Di, 13 Januarie 2009 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Jan 2009 16:55:39 +0200, Dave wrote:

> Maar ek dink my ACER 19" LCD screen is besig om te konk.
> 2½ gelede gekoop omdat acer 'n *3 jaar on site waarborg gee
> maar ek lees nou op forums van mense wat kla oor hul naverkoopdiens.
> http://dotnet.org.za/kevint/archive/2005/05/30/21202.aspx
> Die skerm is besig om by tye te flikker en te vonkel en heel
> onleesbaar te word. Eers RAM met my dié van my vrou s'n rekenaar
> geruil om die oorsaak op te spoor,
> en toe was dit natuurlik òf moederbord (want alle kaarte is onboard)
> of skerm. Dit ìs toe die LCD skerm. So, ek sal Acer se kliëntediens
> toets, en miskien gaan dit my 'n monitor kos. Ek installeer nou
> (met die hoop dat dit gaan help daarmee) die nuutste drywer vir
> GeForce.

Het iewers gelees LCD skerms hou nie baie lank nie.

Ek het een LCD en een CRT. Die CRT is op my rekenaar. Hoewel die "my"
'n konteks het. Dis die sterk rekenaar so lo and behold almal wil
alles daarop doen. Sonder dat hulel gese is. Hulle gravitate net
soontoe.

Serious game spelers gebruik ook nog CRT omdat dit eenvoudig baie
vinniger refresh as LCD en ook helderder lyne het.

Maar LCD - en vorentoe OLED - gaan die wereld oorvat.

Sien Samsung het 'n moerse groot OLED TV (ten minste so groot soos die
grotes in die winkels) wat minder as 7 mm dik is.

Ht jy by the way gesien dat Daewoo 1,3 miljoen hektaar se grond op
lang termyn in Madagaskar gehuur het om vir Suid-Korea mielies te
groei?
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118536 is 'n antwoord op boodskap #118534] Di, 13 Januarie 2009 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Jan 2009 10:03:40 +0200, Ferdi wrote:

>
> Het iewers gelees LCD skerms hou nie baie lank nie.
>
> Ek het een LCD en een CRT. Die CRT is op my rekenaar. Hoewel die "my"
> 'n konteks het. Dis die sterk rekenaar so lo and behold almal wil
> alles daarop doen. Sonder dat hulel gese is. Hulle gravitate net
> soontoe.
>
> Serious game spelers gebruik ook nog CRT omdat dit eenvoudig baie
> vinniger refresh as LCD en ook helderder lyne het.
>
> Maar LCD - en vorentoe OLED - gaan die wereld oorvat.
>
> Sien Samsung het 'n moerse groot OLED TV (ten minste so groot soos die
> grotes in die winkels) wat minder as 7 mm dik is.
>
> Ht jy by the way gesien dat Daewoo 1,3 miljoen hektaar se grond op
> lang termyn in Madagaskar gehuur het om vir Suid-Korea mielies te
> groei?

LCD het reeds oorgeneem. En LCD's word vinniger en vinniger.
Myne is 12 milliseconds want ek het nie spoed nodig nie, maar my vrou
s'n monitor is 'n 4 msecs, en die nuutste is 2msecs.

Daar is photo-editors wat vassteek by CRT's omdat dit makliker is om
'n CRT te kallibreer en daar is van die mense wat reken dat LCD se
kleure nie kan kombineer met die van CRT nie.

Ek, wat self 'n photo-editor is, steur my nie daaraan nie omdat
dit wat op die skerm vertoon nie die gedrukte weergawe kan beinvloed
nie. In 'n ander lig gesien, moet jou monitor en drukker se kleure
identies wees sodoende weet hoe die gedrukte weergawe gaan lyk.

Om CRT te kallibreer gebruik jy 'n Gamma setting in Controll Panel.
Om LCD te kallibreer het jy 'n R2000 Spider of ander produk nodig.

Nee, ek weet nie van Daewoo se mielieplantery nie. Mielies in
Madagaskar vir Suid-Korea? En dit deur die karmense?
Is Daewoo Koreaans?
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118537 is 'n antwoord op boodskap #118529] Wo, 14 Januarie 2009 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:6fhmm4hgfip42rhntfkgtkbci0b9v5m8p6@4ax.com...
> On Thu, 08 Jan 2009 19:46:34 +0200, Dave wrote:

As julle 2 manne belangstel in HP rekenaars kan ek dalk help. My vrou werk
vir Axiz. Ek weet nie hoe bekend is Axiz daar by jou nie Dave, maar hier in
Gauteng ken almal wat in IT is hulle redelik goed.

Axiz versprei op 'n daaglikse basis 'n lys van "damage stock". Die rekenaar
of wat ook al dit is, is in 100% werkende vorm, en dra nog steeds die 3 tot
4 jaar HP waarborg, maar die KARTON BOKS waarin dit verpak is, is hier en
daar beskadig. Jy kan deur een van die rekenaars te koop duisende rande
spaar.

Laat my weet as julle belangstel

Groete

Riaan
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118538 is 'n antwoord op boodskap #118537] Wo, 14 Januarie 2009 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jan 2009 11:07:01 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Ferdi" wrote in message
> news:6fhmm4hgfip42rhntfkgtkbci0b9v5m8p6@4ax.com...
>> On Thu, 08 Jan 2009 19:46:34 +0200, Dave wrote:
>
>
> As julle 2 manne belangstel in HP rekenaars kan ek dalk help. My vrou werk
> vir Axiz. Ek weet nie hoe bekend is Axiz daar by jou nie Dave, maar hier in
> Gauteng ken almal wat in IT is hulle redelik goed.
>
> Axiz versprei op 'n daaglikse basis 'n lys van "damage stock". Die rekenaar
> of wat ook al dit is, is in 100% werkende vorm, en dra nog steeds die 3 tot
> 4 jaar HP waarborg, maar die KARTON BOKS waarin dit verpak is, is hier en
> daar beskadig. Jy kan deur een van die rekenaars te koop duisende rande
> spaar.
>
> Laat my weet as julle belangstel
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>

Dankie dat jy voorstel, Riaan.
Dit sal miskien vir iemand anders op die groep bruikbare nuus wees,
maar daar is hoegenaamd nie 'n kans dat ek geinteresseerd sal wees
slegs drie weke na 2 nuwe rekenaars gekoop het nie.

Ek sal dit tog ook in gedagte hou vir toekomstige inligting.
Wat van LCD monitors?
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118539 is 'n antwoord op boodskap #118536] Wo, 14 Januarie 2009 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Jan 2009 16:04:06 +0200, Dave wrote:

> Nee, ek weet nie van Daewoo se mielieplantery nie. Mielies in
> Madagaskar vir Suid-Korea? En dit deur die karmense?
> Is Daewoo Koreaans?

Yep Koreaans.

---------------------

Daewoo to cultivate Madagascar land for free
By Song Jung-a and Christian Oliver in Seoul, and Tom Burgis in
Johannesburg

Published: November 19 2008 17:18 | Last updated: November 19 2008
17:18

Daewoo Logistics of South Korea said it expected to pay nothing to
farm maize and palm oil in an area of Madagascar half the size of
Belgium, increasing concerns about the largest farmland investment of
this kind.

The Indian Ocean island will simply gain employment opportunities from
Daewoo's 99-year lease of 1.3m hectares, officials at the company
said. They emphasised that the aim of the investment was to boost
Seoul's food security.

“We want to plant corn there to ensure our food security. Food can be
a weapon in this world,” said Hong Jong-wan, a manager at Daewoo. “We
can either export the harvests to other countries or ship them back to
Korea in case of a food crisis.”

Daewoo said it had agreed with Madagascar's government that it could
cultivate 1.3m hectares of farmland for free when it signed a
memorandum of understanding in May. When the company signed the
contract in July, it agreed to discuss costs with Madagascar. But
Daewoo now believes it will have to pay nothing.

“It is totally undeveloped land which has been left untouched. And we
will provide jobs for them by farming it, which is good for
Madagascar,” said Mr Hong. The 1.3m hectares of leased land is almost
half the African country's current arable land of 2.5m hectares.

But Madagascar could also benefit from Daewoo's in­vest­ment in roads,
irrigation and grain storage facilities.

However, a European diplomat in southern Africa said: “We suspect
there will be very limited direct benefits [for Madagascar].
Extractive projects have very little spill-over to a broader
industrialisation.”

Asian nations have increasingly looked to Africa to meet their
resource needs in the past five years or so. China has been
particularly aggressive in building up stakes in oilfields and mines
on the continent, sometimes facing accusations of neo-colonialism.

But now the countries are moving from minerals and oil into food.
Roelof Horne, who manages Investec Asset Management's Africa fund,
said he expected to see more farmland investments on the continent.
“Africa has most of the underutilised fertile land in the world,” he
said, though he cautioned that “land is always an emotive thing”.

Apart from Daewoo, an increasing number of South Korean companies are
venturing into Madagascar, investing in projects from nickel mines to
power plants. State-run Korea Resources recently signed a preliminary
agreement with Madagascar to expand collaboration on resources
development including mining projects for other metals.

Daewoo plans to start maize production on 2,000 hectares from next
year and gradually expand it to other parts of the leased land. The
company plans to plant maize on 1m hectares in the western part of
Madagascar and oil palm trees on 300,000 hectares in the east.

The company plans to ship the bulk of the harvests back to South Korea
and export some supplies to other countries. It is unclear if any of
the production will remain in Madagascar, an impoverished nation where
the World Food Programme provides food relief to about 600,000 people
– about 3.5 per cent of the population.

The WFP, the UN agency in charge of emergency food relief, said more
than 70 per cent of Madagascar's population lives below the poverty
line. “Some 50 per cent of children under three years of age suffer
retarded growth due to a chronically inadequate diet,” it said.

The pursuit of foreign farm investments follows this year's food
crisis, which saw record prices for commodities such as wheat and
rice, and food riots in countries from Egypt to Haiti. Prices for
agricultural commodities have tumbled by about half from such levels
but nations are concerned about long-term supplies.

Daewoo said it chose to invest in Madagascar because it remains
relatively untouched by western companies. “The country could provide
bigger opportunities for us as not many western companies are there,”
said Mr Hong.

Daewoo plans to develop the arable land in Madagascar for farming over
the next 15 years, and intends to provide about half South Korea's
maize imports. South Korea, a heavily populated but resource-poor
nation, is the fourth-largest importer of maize.

Additional reporting by Javier Blas in London

Copyright The Financial Times Limited 2008
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118540 is 'n antwoord op boodskap #118537] Wo, 14 Januarie 2009 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jan 2009 11:07:01 +0200, "Riaan" wrote:

Laat weet pryse!
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118541 is 'n antwoord op boodskap #118539] Wo, 14 Januarie 2009 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jan 2009 14:22:22 +0200, Ferdi wrote:

> On Tue, 13 Jan 2009 16:04:06 +0200, Dave wrote:
>
>
> > Madagaskar vir Suid-Korea? En dit deur die karmense?
>> Is Daewoo Koreaans?
>
> Yep Koreaans.
>
> ---------------------
>
>
> Daewoo to cultivate Madagascar land for free
> By Song Jung-a and Christian Oliver in Seoul, and Tom Burgis in
> Johannesburg
>
> Published: November 19 2008 17:18 | Last updated: November 19 2008
> 17:18
>
> Daewoo Logistics of South Korea said it expected to pay nothing to
> farm maize and palm oil in an area of Madagascar half the size of
> Belgium, increasing concerns about the largest farmland investment of
> this kind.
>

Wat 'n moerske mielieland! Die Carletonville vliegveld is omring deur
mielielande en mynhope. Ek het somtyds daar ingestap en 'n paar
mieliekoppe geoes vir braai aan die stronk. Sowat 'n half dosyn.
Dis nie steel nie. Dit is soos oes by Microsoft. Niemand kry skade
nie.

Dink nou aan daai mielieland in Madagaskar..! En al wat die eiland
daarby score is werksgeleenthede en bewerkte grond:-)

Dankie, dis interessante nuus:-)
Re: Verwys na my vorige skrywes [boodskap #118542 is 'n antwoord op boodskap #118540] Wo, 14 Januarie 2009 19:03 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jan 2009 14:22:57 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 14 Jan 2009 11:07:01 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> Laat weet pryse!

en wat alles beskikbaar is
Vorige onderwerp: Die verskil tussen Johannesburg en New Delhi
Volgende onderwerp: Re: Blue Bull Bar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:38:51 MGT 2024