Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!!
WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118444] Wo, 19 November 2008 14:48 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Die brief het ek dmv epos ontvang.
Vir die egtheid daarvan kan ek nie instaan nie
maar vir mense wat wil seker maak is dit maklik.
Ek bevraagteken dit dat 'n mediese dokter in Afrikaans
van HIV sal praat, maar miskien weet hy net nie van beter nie.
Ek het al 'n Afrikaanse koerant gesien skryf van HIV en toe die
lesers die redaksie daaroor uittrap het hull hulself verontskuldig
met die dom verskoning dat hulle nie seker was of die lesers almal
weet wat MIV is nie. Ooglopend was dit deur 'n dom joernalis geskryf.
Hier is dit wat ek vanaf 'n bekende (niggie) korrespondent
ontvang het. As iemand lus voel om dit te bevestig
en oor te dra hierheen, doen dit gerus.

WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!!

Briewe deur Wimpy is by skole ontvang waarin hul waarsku dat 'n mens
GEEN tamatiesous of ander souse, wat nie in sakkies verseël is, by
eetplekke moet gebruik nie. 'n Eetplek, hul wil nie die naam bekend
maak nie, het 'n man betrap terwyl hy besig was om bloed in hul
tamatiesous te gooi. Daar word vermoed dat hy HIV positief is en op
hierdie manier ander mense wil besmet! Die mensdom is SIEK!!!!
Wees maar asseblief versigtig, die insident mag dalk net in een geval
plaasgevind het, maar 'n mens weet nooit. Liewer versigtig as jammer!
Stuur ASSEBLIEF DIE E-POS AAN VIR SOVEEL MENSE AS MOONTLIK.

--
Dr Anton Bester - Mediese Praktisyn/Medical Practitioner
00 27 84 589 2510 (SA)
00 353 87 327 9087 (Ireland)
00 27 86 554 2456 (Fax)
23 Apollosstreet/straat 23
VREDENBURG
7380
Re: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118447 is 'n antwoord op boodskap #118444] Do, 20 November 2008 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
1. As bloed oud word, word dit swart. Dis nie meer rooi soos
tamatiesous nie.
2. Bloed het nie die tekstuur van tamatiesous nie. Of die smaak nie.
3. HIV kan sover ek weet nie oorgedra word deur wat jy eet nie. Jy sal
stukkende plekke in jou mond moet he en jy sal lekker aan die bloed
moet smul om 'n kans te staan om dit so te kry.

On Wed, 19 Nov 2008 16:48:01 +0200, Dave wrote:

>
>
> Die brief het ek dmv epos ontvang.
> Vir die egtheid daarvan kan ek nie instaan nie
> maar vir mense wat wil seker maak is dit maklik.
> Ek bevraagteken dit dat 'n mediese dokter in Afrikaans
> van HIV sal praat, maar miskien weet hy net nie van beter nie.
> Ek het al 'n Afrikaanse koerant gesien skryf van HIV en toe die
> lesers die redaksie daaroor uittrap het hull hulself verontskuldig
> met die dom verskoning dat hulle nie seker was of die lesers almal
> weet wat MIV is nie. Ooglopend was dit deur 'n dom joernalis geskryf.
> Hier is dit wat ek vanaf 'n bekende (niggie) korrespondent
> ontvang het. As iemand lus voel om dit te bevestig
> en oor te dra hierheen, doen dit gerus.
>
>
>
>
>
> WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!!
>
>
> Briewe deur Wimpy is by skole ontvang waarin hul waarsku dat 'n mens
> GEEN tamatiesous of ander souse, wat nie in sakkies verseël is, by
> eetplekke moet gebruik nie. 'n Eetplek, hul wil nie die naam bekend
> maak nie, het 'n man betrap terwyl hy besig was om bloed in hul
> tamatiesous te gooi. Daar word vermoed dat hy HIV positief is en op
> hierdie manier ander mense wil besmet! Die mensdom is SIEK!!!!
> Wees maar asseblief versigtig, die insident mag dalk net in een geval
> plaasgevind het, maar 'n mens weet nooit. Liewer versigtig as jammer!
> Stuur ASSEBLIEF DIE E-POS AAN VIR SOVEEL MENSE AS MOONTLIK.
Re: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118448 is 'n antwoord op boodskap #118447] Do, 20 November 2008 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 2008 10:01:54 +0200, Ferdi wrote:

>
> 1. As bloed oud word, word dit swart. Dis nie meer rooi soos
> tamatiesous nie.
> 2. Bloed het nie die tekstuur van tamatiesous nie. Of die smaak nie.
> 3. HIV kan sover ek weet nie oorgedra word deur wat jy eet nie. Jy sal
> stukkende plekke in jou mond moet he en jy sal lekker aan die bloed
> moet smul om 'n kans te staan om dit so te kry.
>
>
>
>
>

Ek stem saam. Dit is waarom ek dit bevraagteken het.
Weer een of ander weird ou wat dit uitstuur en kyk hoe ver dit sal
gaan. Die telefoonommers en adres bestaan waarskynlik ook nie.

Die ander brief wat rondgaan oor EVKOM (of Eskom) wat ons vir twee
weke in die nabye toekoms sonder krag gaan laat, is waarskynlik ook so
iets, maar blêddie moontlik.
Re: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118449 is 'n antwoord op boodskap #118448] Do, 20 November 2008 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 2008 11:35:51 +0200, Dave wrote:

> Die ander brief wat rondgaan oor EVKOM (of Eskom) wat ons vir twee
> weke in die nabye toekoms sonder krag gaan laat, is waarskynlik ook so
> iets, maar blêddie moontlik.

Hy is reeds deur Eskom ontken.
Dit was in elk geval heel waarskynlik twak. Die banke het
kragopwekkers, so ook Telkom.
In Jhb se middestad het 'n paar werfetters kabels verlede week probeer
steel toe slaan 'n klomp kragkabels aan die brand. Die brand is toe
eers on die kabel-tonnel geblus en Eskom is nou steeds besig om die
kabels te vervang.
Krag was dus vir 'n week af vir dele van die middestad - waaronder
Standardbank se hoofkantoor - maar dit het nie ophou funksioneer nie
want hulle heeltemal gecover met kragopwekkers, is berig. So daai deel
van die eskom e-mail is al klaar verkeerd bewys.
Re: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118450 is 'n antwoord op boodskap #118449] Do, 20 November 2008 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 2008 12:14:23 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 20 Nov 2008 11:35:51 +0200, Dave wrote:
>
>
> > weke in die nabye toekoms sonder krag gaan laat, is waarskynlik ook so
>> iets, maar blêddie moontlik.
>
> Hy is reeds deur Eskom ontken.
> Dit was in elk geval heel waarskynlik twak. Die banke het
> kragopwekkers, so ook Telkom.
> In Jhb se middestad het 'n paar werfetters kabels verlede week probeer
> steel toe slaan 'n klomp kragkabels aan die brand. Die brand is toe
> eers on die kabel-tonnel geblus en Eskom is nou steeds besig om die
> kabels te vervang.
> Krag was dus vir 'n week af vir dele van die middestad - waaronder
> Standardbank se hoofkantoor - maar dit het nie ophou funksioneer nie
> want hulle heeltemal gecover met kragopwekkers, is berig. So daai deel
> van die eskom e-mail is al klaar verkeerd bewys.

Yep, ek het die ontkenning gesien nog voor ek die pos gekry het.
Interessant, ek gaan soek toe die berig waar dit ontken word om dit
aan die een wat dit gestuur het terug te stuur, en toe ek
Outlook Express weer oopmaak, lê daar 'n kansellasie vir die pos
en wag. Ek het dus nie die satisfaksie gehad om dit te pos nie.
Iemand anders het dit natuurlik gedoen. Maar wat ek sê, is dat dit
heelwaarskynlik tòg gaan gebeur. Ek sê nie dat donker Afrika nog
donkerder gaan word nie, want die verskaffers van elektrisiteit
opwekkers floreer. Maar jy kan nie, as opwekkers gebruik moet word,
sê dat Eskom ons nie in die donker laat nie. Ons steek mos kerse aan
wat nie deur Eskom verskaf word nie. Somtyds wonder ek as iemand,
wat 3 dae sonder krag is, 10% van die basiese tarief terugeis. wat
die reaksie daarop sal wees.
Re: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!! [boodskap #118454 is 'n antwoord op boodskap #118450] Ma, 24 November 2008 08:36 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 2008 13:15:35 +0200, Dave wrote:

> Yep, ek het die ontkenning gesien nog voor ek die pos gekry het.
> Interessant, ek gaan soek toe die berig waar dit ontken word om dit
> aan die een wat dit gestuur het terug te stuur, en toe ek
> Outlook Express weer oopmaak, lê daar 'n kansellasie vir die pos
> en wag. Ek het dus nie die satisfaksie gehad om dit te pos nie.
> Iemand anders het dit natuurlik gedoen. Maar wat ek sê, is dat dit
> heelwaarskynlik tòg gaan gebeur. Ek sê nie dat donker Afrika nog
> donkerder gaan word nie, want die verskaffers van elektrisiteit
> opwekkers floreer. Maar jy kan nie, as opwekkers gebruik moet word,
> sê dat Eskom ons nie in die donker laat nie. Ons steek mos kerse aan
> wat nie deur Eskom verskaf word nie. Somtyds wonder ek as iemand,
> wat 3 dae sonder krag is, 10% van die basiese tarief terugeis. wat
> die reaksie daarop sal wees.

Sonkrag!!!!
Vorige onderwerp: Jim Again
Volgende onderwerp: 'Baasbrein' agter transitoroof doodgeskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:10:43 MGT 2024