|
Re: Jim Again [boodskap #118445 is 'n antwoord op boodskap #118434] |
Wo, 19 November 2008 21:01 |
Jim Again
Boodskappe: 246 Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan wrote:
> Hi Jim
>
> Waar is jy deesdae?
Hallo Riaan
Ek sluip so nou en dan hier rond, maar ek sien dat dit
nogal stil is hier. Ek gaan een van die dae 'n nuwe en
insiggewende (en kontroversiƫle) skrywe op die Internet
(hier ook) plaas wat satanisme se ware kleure (en hulle
ware agenda) ontbloot ; en wat die (geheime) sataniste
tussen ons en om ons, ontbloot.
Ek is tans net 'n bietjie besig en my tyd is beperk.
Groete
Jim
|
|
|