Waar is Dave ? [boodskap #118141] |
Tue, 15 July 2008 06:01 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien in Ballito spoel daar rou riool in die see in. Ek hoop nie jy het
daar gaan swem en is bewusteloos geslaan deur 'n tien pond drol en lê nou
met geheue verlies in die hospitaal nie.
|
|
|
Re: Waar is Dave ? [boodskap #118152 is 'n antwoord op boodskap #118141] |
Tue, 15 July 2008 15:09 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Was "Dave" nie as "Duif" anderdag hier besig
om geradbraakte Nederlands te praat nie?
Tant Hessie van Hesseling
|
|
|
Re: Waar is Dave ? [boodskap #118171 is 'n antwoord op boodskap #118152] |
Fri, 18 July 2008 14:32 |
MacGuyver
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:ce4915a9-a032-4e02-a7b7-087c2163ee90@27g2000hsf.googleg roups.com...
>
> Was "Dave" nie as "Duif" anderdag hier besig
> om geradbraakte Nederlands te praat nie?
>
> Tant Hessie van Hesseling
Hy is seker bekeer: "Geklap met die wit duif" soos ons hier rond sê.
Bid vir Suid Afrika - asof dit gaan help.
|
|
|