Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Nuwe apartheidsvarke is aan die woel!
Nuwe apartheidsvarke is aan die woel! [boodskap #117795] Mon, 23 June 2008 12:13 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: March 2007
Karma: 0
Senior Lid
SA gets poor WEF world trade rating
Mathabo le Roux

Trade and Industry Editor

SA RANKED an unimpressive 59th out of 118 countries in the World
Economic Forum's (WEF's) Global Enabling Trade Index 2008, a report
which assesses factors impeding international trade.

High levels of crime and violence, the negative effect of rules on
foreign direct investment and the difficulty of hiring foreign skills
were some of the key factors hampering trade in SA, the report found.

The release of the WEF report last week comes as an international
panel, the Harvard Group, advising the government on growth prospects,
recommended SA take a more liberal approach to trade and focus its
efforts on growing exports to boost employment.

Published for the first time, the report gives a cross-country
analysis of measures facilitating trade. It ranks Hong Kong and
Singapore as the top two economies enabling trade, followed by Sweden,
Norway. Canada, Denmark, Finland, Germany, Switzerland and New Zealand
in the top 10.

The US was 14th.

Many factors weighed down SA's performance, resulting in the
disappointing ranking.

The index divides the enablers into four broad “issue areas” — market
access, border administration, transport and communications
infrastructure, and the business environment.

While the authors laud SA for the strength of its transport and
communications infrastructure, they found the country lacking in
several sub-indicators of the categories of market access and the
business environment.

These are to a large extent areas that could be improved through
policy changes.

SA also performed dismally in important areas such as physical
security. In the sub- category for the business cost of crime and
violence, for example, it ranked 113th out of 118.

In the market access cate-gory, the report rates both SA's tariff and
nontariff barriers to trade as competitive disadvantages.

On the efficiency of import-export procedures, SA had competitive
disadvantages for the time it takes to import , the documentation
needed to import and the cost to import .

In the regulatory environment category, SA had poor scores for the
ease of hiring foreign skills ; openness to bilateral air service
agreements ; and the effect on business of rules on foreign direct
investment.
Re: Nuwe apartheidsvarke is aan die woel! [boodskap #117820 is 'n antwoord op boodskap #117795] Mon, 23 June 2008 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
> SA gets poor WEF world trade rating

> SA RANKED an unimpressive 59th out of 118 countries in the World
> Economic Forum’s (WEF’s) Global Enabling Trade Index 2008, a report
> which assesses factors impeding international trade.

Sover ek kan uitmaak, is SA dus in die boonste
helfte van die 118 lande. Nie te sleg vir 'n derde-
wêreldse land nie. Wonder waar SA sou geplaas
het twintig jaar gelede - toe Saddam Hoesein een
van die beste klieënte van die SA waperbedryf was.

Gloudina
Re: Nuwe apartheidsvarke is aan die woel! [boodskap #117822 is 'n antwoord op boodskap #117820] Mon, 23 June 2008 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 06:55:56 -0700 (PDT), Hessie wrote:

>
>> SA gets poor WEF world trade rating
>
>> SA RANKED an unimpressive 59th out of 118 countries in the World
>> Economic Forum's (WEF's) Global Enabling Trade Index 2008, a report
>> which assesses factors impeding international trade.
>
> Sover ek kan uitmaak, is SA dus in die boonste
> helfte van die 118 lande. Nie te sleg vir 'n derde-
> wêreldse land nie. Wonder waar SA sou geplaas
> het twintig jaar gelede - toe Saddam Hoesein een
> van die beste klieënte van die SA waperbedryf was.
>
> Gloudina

en toe 'n pond meer werd was as 'n pond
Ens selfs later R2 meer werd as 'n pond
Goeie vraag wat jy hier vra, maar dit
is nie 'n kompliment nie,
want jou koppie kap steeds aan.
Re: Nuwe apartheidsvarke is aan die woel! [boodskap #117826 is 'n antwoord op boodskap #117820] Mon, 23 June 2008 14:34 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: February 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" <wrote
> Sover ek kan uitmaak, is SA dus in die boonste
> helfte van die 118 lande. Nie te sleg vir 'n derde-
> wêreldse land nie. Wonder waar SA sou geplaas
> het twintig jaar gelede

Ek sal jou herinner waar SA sowat 40 jaar gelede onder Hendrik Verwoerd
gestaan het.

Ek is nou nie so antiek soos jy nie, Antie,
en ek het nou nie met die Malans skouers geskuur
en die Verwoerdseuns op die wang gesoen nie,
maar ek het al 'n hele paar standerds agter my gehad toe Verwoerd op 31 Mei
1961 die Unie in 'n Republiek verander het.

Ek dink net iemand wat nie van beter weet of wil weet sal stry dat US Dollar
destyds maar sowat 0.50 ZAR werd was,
en beleggersvertroue so goed dat die inflasiekoers lae enkelsyfers.

Die verrotting in die ekonomie het eers later ingetree onder Vorster en
veral PW toe sanksies hulle tol begin eis het.

Maar die ZAR het steeds ver onder R4 teen die Dollar verhandel toe FW die
bewind aan Mandela oorhandig het.

> - toe Saddam Hoesein een
> van die beste klieënte van die SA waperbedryf was.

Bewys?
Vorige onderwerp: Afgedwingde Gewilligheid
Volgende onderwerp: Finansieële krisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 20:48:29 UTC 2025