Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Afgedwingde Gewilligheid
Afgedwingde Gewilligheid [boodskap #117766] So, 22 Junie 2008 08:42
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Die onteieningswetsontwerp moet die Wet op Onteiening van 1975
vervang en daardeur die gewillige-koper/verkoper-beginsel afskaf.
"Want die beginsel werk nie. *Hoe 'gewillig' is jy werklik as jy 'n
prys vra (vir grond) wat die regering nie kan bekostig nie?"

Thandi Tobias-Pokolo, ANC-LP
Rapport vandag bl 14

Soos innie army. 'Ek soek drie vrywilligers. Jy, jy en jy!"

Dallax
(Dave se weergawe van Pollux)
Vorige onderwerp: Sa Ekonomie-vooruitsigte
Volgende onderwerp: Nuwe apartheidsvarke is aan die woel!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:44:10 MGT 2024