Uhuru - Kenia [boodskap #116004] |
Mon, 21 January 2008 06:01 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.
Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.
Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
verkiesing wen nie ?
|
|
|
Re: Uhuru - Kenia [boodskap #116006 is 'n antwoord op boodskap #116004] |
Mon, 21 January 2008 06:21 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Jan 2008 08:01:49 +0200, "Riaan" wrote:
> Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.
>
> Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
> juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
> nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.
>
Dit was nie oor jare beplan en weggesteek nie, maar het impulsief
begin.
> Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
> verkiesing wen nie ?
>
Inteendeel.. ek dink dat die moontlikheid wel bestaan.
|
|
|
Re: Uhuru - Kenia [boodskap #116009 is 'n antwoord op boodskap #116004] |
Mon, 21 January 2008 07:19 |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: January 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 21, 8:01 am, "Riaan" wrote:
> Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.
>
> Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
> juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
> nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.
>
> Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
> verkiesing wen nie ?
seker moontlik ja, want enigiets is moontlik.
|
|
|