Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby / Krieket
Rugby / Krieket [boodskap #115457] |
Mon, 12 November 2007 10:02 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is 'n vragie heeltemal weg van die normale politiek en godsdiens.
As ek reg kan onthou was daar in 1992 'n wereldbeker krieket kampioenskap
gehou, in Australië. Die rugby wereldbeker was 3 jaar daarna in 1995.
Hoe het dit dan gebeur dat in 2007 die krieket en rugby in dieselfde jaar
plaasgevind het.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:20:16 UTC 2025
|