Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Wy " deur Breyten Breytenbach
"Wy " deur Breyten Breytenbach [boodskap #115432] Fri, 09 November 2007 02:47
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wy

my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington

ek droom soms runnikend daarvan
in die heuwel van die nag en
verbeeld die wit keil van sneeukop

hier is die strate oppehopie van
winter en die mure is blomryk
van hande vol bloed

vrouens met rooigeverfde borste suig
'n man se lyf droog soos luise en
busbestuurders staak as dit reën, maar

my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington

Breyten Breytenbach
Vorige onderwerp: "hulle wat nooit van moord aangekla word nie " deur JOHAN VAN WYK
Volgende onderwerp: " Die Môrester " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 22:48:12 UTC 2025