Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "hulle wat nooit van moord aangekla word nie " deur JOHAN VAN WYK
"hulle wat nooit van moord aangekla word nie " deur JOHAN VAN WYK [boodskap #115227] So, 28 Oktober 2007 00:56
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hulle wat nooit van moord aangekla word nie
hulle wat nooit van aanranding aangekla word nie
hulle wat professioneel die werk verrig
hulle wat die maskers van die staat dra
die heersers van die gulag-argipel
hulle wat naamloses se nommers vergeet
hulle wat die bevele gee
hulle sit spekvet saam met ons in die kerk

ons het nooit die gevangenis besoek nie

Johan van Wyk
Vorige onderwerp: " Waai hoog nou " deur S.J. du Toit
Volgende onderwerp: "Wy " deur Breyten Breytenbach
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:52:03 MGT 2024