nuwe persoon [boodskap #115251] |
Mon, 29 October 2007 13:34 |
johan brink
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
hallo almal,
ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
|
|
|
Re: nuwe persoon [boodskap #115252 is 'n antwoord op boodskap #115251] |
Mon, 29 October 2007 13:38 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"johan brink" < wrote
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
Welkom, Johan, ons het nuwe deelnemers nodig. Moet net nie skrik as ons
mekaar te lyf gaan nie, alles deel van die groep, eintlik hou ons almal van
mekaar
|
|
|
Re: nuwe persoon [boodskap #115255 is 'n antwoord op boodskap #115251] |
Mon, 29 October 2007 14:12 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 29 Oct 2007 15:34:15 +0200, "johan brink"
wrote:
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>
Hallo, en baie welkom Johan.
Hier is so 2 of 3 deelnemers en so met die tyd sal jy agterkom
dat ek nie die enigste gentleman is hier nie, want hier loer
dagbesoekers somtyds ook in.
Dave
|
|
|
Re: nuwe persoon [boodskap #115306 is 'n antwoord op boodskap #115251] |
Wed, 31 October 2007 13:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Johan. My naam is Annette. Ek wonder of ons al mekaaar ontmoet het?
Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.
( sy is Johanna se suster)
Annette
"johan brink" skryf in boodskap news:5MudncmKcfD0fLjaRVnyuAA@saix.net...
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>
|
|
|
Re: nuwe persoon [boodskap #115336 is 'n antwoord op boodskap #115306] |
Thu, 01 November 2007 12:30 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.[/color]
Wonder nou wie se naels is die skerpste oor Ta' Hessie, myne of joune? :-)
|
|
|