|
|
|
|
| Re: nuwe persoon [boodskap #115255 is 'n antwoord op boodskap #115251] |
Ma., 29 Oktober 2007 14:12   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 29 Oct 2007 15:34:15 +0200, "johan brink"
wrote:
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>
Hallo, en baie welkom Johan.
Hier is so 2 of 3 deelnemers en so met die tyd sal jy agterkom
dat ek nie die enigste gentleman is hier nie, want hier loer
dagbesoekers somtyds ook in.
Dave
|
|
|
|
| Re: nuwe persoon [boodskap #115306 is 'n antwoord op boodskap #115251] |
Wo., 31 Oktober 2007 13:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Johan. My naam is Annette. Ek wonder of ons al mekaaar ontmoet het?
Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.
( sy is Johanna se suster)
Annette
"johan brink" skryf in boodskap news:5MudncmKcfD0fLjaRVnyuAA@saix.net...
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>
|
|
|
|
| Re: nuwe persoon [boodskap #115336 is 'n antwoord op boodskap #115306] |
Do., 01 November 2007 12:30  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.[/color]
Wonder nou wie se naels is die skerpste oor Ta' Hessie, myne of joune? :-)
|
|
|
|