Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Waai hoog nou " deur S.J. du Toit
" Waai hoog nou " deur S.J. du Toit [boodskap #115224] Sa, 27 Oktober 2007 14:18
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waai hoog nou in ons heldre lug,
Transvaalse Vryheidsvlag!
Ons vyand is weggevlug,
Nou blink 'n blyer dag.

Bestorm deur Kaffers, Leeus en Brit,
Waai jy steeds oor hul kop;
En tot hul spyt aanskou hul dit.
Ons hys jou hoër op.

S. J. du Toit
Vorige onderwerp: Die Kundige Minnaar deur Sheila Cussons
Volgende onderwerp: "hulle wat nooit van moord aangekla word nie " deur JOHAN VAN WYK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:25:07 MGT 2024