Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » wie gaan hemel toe en wie hel toe?
wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114511] Sa, 08 September 2007 21:55 na volgende boodskap
Realis  is tans af-lyn  Realis
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2007
Karma: 0
Junior Lid
Christene sê net hulle gaan hemel toe, Moslems sê net hulle gaan hemel
toe, ander gelowe glo nie aan
die hemel of 'n god nie soos budhisme en volgens die christene
gaan hulle almal hel toe al lewe
hulle 'n baie voorbeeldige lewe in baie meer 'n mate as meeste christene.
Die bybel sê jy is met my of jy is teen my d.w.s. ek is klaar verdoem tot die hel al help
ek my medemens waar ek kan en doen ek niemand kwaad aan want
ek is 'n ateïs! As dit so was dat die siel na die dood na 'n hemel sou gaan dan sou dit ook
geld vir alle diere want aan die einde van die dag is die mens tog afkomstig van die
aap d.m.v evolusie. Christene moet 'n slag gaan stilstaan en die "skille" van hul oë laat
afval en kyk na die diereryk. 'n Onlangse program op National Geographic het getoon
dat bobbejane baie dieselfde karakter eienskappe as mense toon wat betref haat, afguns,
trots, liefde en al daardie emosies wat ons aan onsself toegeien het. Ons is toe nie so spesiaal
of uniek nie. Ag nee wat hierdie hele debat oor godsdiens laat 'n suur smaak in my mond
ek het nou besluit hulle kan maar stry onder mekaar oor die katkesismes, groot doop,
klein doop, beelde in die kerk en moeder Maria maar ek gaan nie my kop breek oor
hierdie goedjies nie. Ons gaan dood en ons liggame gaan terug in die aarde of atmosfeer
en die atome vorm dalk later deel van 'n pragtige boom of wildsbok, dis hoe ons die ewige
lewe be-erwe. Al ooit die gevoel gehad dat jy vlieg of dat jy op 'n plek vantevore was? Groetnis
en strerkte met die stryery en bakleiery oor godsdiens terwyl jy die waarheid miskyk.
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114517 is 'n antwoord op boodskap #114511] So, 09 September 2007 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2007 16:55:24 -0500, Realis wrote:

> As dit so was dat die siel na die dood na 'n hemel sou gaan dan sou dit ook
> geld vir alle diere want aan die einde van die dag is die mens tog afkomstig van die
> aap d.m.v evolusie.

Jy het seker 'n tesis hieroor gedoen, want dit klink asof jy bewyse
het wat die navorsers steeds ontwyk.

> Christene moet 'n slag gaan stilstaan en die "skille" van hul oë laat
> afval en kyk na die diereryk. 'n Onlangse program op National Geographic het getoon
> dat bobbejane baie dieselfde karakter eienskappe as mense toon wat betref haat, afguns,
> trots, liefde en al daardie emosies wat ons aan onsself toegeien het. Ons is toe nie so spesiaal
> of uniek nie.

Tyd dat jy die skille van jòu oë afhaal en Christene vra wat hulle
glo. Ek kan nie onthou dat enige iemand my al ooit gevra het wat ek
glo daaroor nie. Wel kan ek onthou wat 'n predikantvriend se antwoord
was toe ek met hom oor die diere gepraat het. In een enkele sin het hy
my daarop gewys dat die heelal oneindig groot is met plek en plek en
plek... en dat daar nêrens geskryf is dat die diere nie ook daarheen
gaan nie. Jy is onuitspreeklik arrogant om te wil voorgee dat jy weet
wat Christene glo.

> Ag nee wat hierdie hele debat oor godsdiens laat 'n suur smaak in my mond
> ek het nou besluit hulle kan maar stry onder mekaar oor die katkesismes, groot doop,
> klein doop, beelde in die kerk en moeder Maria maar ek gaan nie my kop breek

Suur smaak maar jy sit die bottel weer voor jou mond en neem 'n groot
hap. Waarom laat jy dit nie vir die mens langs jou in wie se smaak dit
val, en drink maar van die nagemaakte drankie in die plastic bottel?
Hierdie bottel gaan weer en weer by jou verby kom, so laat ons
sien of jy weer die suur smaak gaan trotseer.
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114520 is 'n antwoord op boodskap #114511] So, 09 September 2007 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerewors  is tans af-lyn  Boerewors
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2007
Karma: 0
Junior Lid
On 8 sep, 17:55, Realis wrote:
> Christene sê net hulle gaan hemel toe, Moslems sê net hulle gaan hemel
> toe, ander gelowe glo nie aan
> die hemel of 'n god nie soos budhisme en volgens die christene
> gaan hulle almal hel toe al lewe
> hulle 'n baie voorbeeldige lewe in baie meer 'n mate as meeste christene.
> Die bybel sê jy is met my of jy is teen my d.w.s. ek is klaar verdoem tot die hel al help
> ek my medemens waar ek kan en doen ek niemand kwaad aan want
> ek is 'n ateïs! As dit so was dat die siel na die dood na 'n hemel sou gaan dan sou dit ook
> geld vir alle diere want aan die einde van die dag is die mens tog afkomstig van die
> aap d.m.v evolusie. Christene moet 'n slag gaan stilstaan en die "skille" van hul oë laat
> afval en kyk na die diereryk. 'n Onlangse program op National Geographic het getoon
> dat bobbejane baie dieselfde karakter eienskappe as mense toon wat betref haat, afguns,
> trots, liefde en al daardie emosies wat ons aan onsself toegeien het. Ons is toe nie so spesiaal
> of uniek nie. Ag nee wat hierdie hele debat oor godsdiens laat 'n suur smaak in my mond
> ek het nou besluit hulle kan maar stry onder mekaar oor die katkesismes, groot doop,
> klein doop, beelde in die kerk en moeder Maria maar ek gaan nie my kop breek oor
> hierdie goedjies nie. Ons gaan dood en ons liggame gaan terug in die aarde of atmosfeer
> en die atome vorm dalk later deel van 'n pragtige boom of wildsbok, dis hoe ons die ewige
> lewe be-erwe. Al ooit die gevoel gehad dat jy vlieg of dat jy op 'n plek vantevore was? Groetnis
> en strerkte met die stryery en bakleiery oor godsdiens terwyl jy die waarheid miskyk.

Skoenmaker, hou jou by jou lees, so lui die spreekwoord. Snaaks dat
die wetenskaplikes op die natuurwetenskaplike gebied oor die algemeen
atiisties van aard is en die wetenskaplikes op die geesteswetenskappe
weer rilegieus van aard is. Gode sy dank ek is nie een van die twee
nie. Praat ons oor die hemel en sien ons die hemel as 'n plek waar die
strate van goud is, die hekke van perel en die plek iewers daarbo, bo
die aarde is, beteken dit dat ons in die 20ste eeu nog met sienswyses
van die Ou Testament lewe. Nie 'n goeie advertensie vir die Evolusie
teorie nie, want dit sou beteken dat die mens van die 20ste eeu
regresief evoleur in sy denke. Hoe so? Sien die Nuwe Testamentiese
teorie praat nie meer van hemel en hel nie, maar wel van lewe en dood.
Dus sou die mens dan stoflik tot sterwe kom, hy die lewe beerwe of die
dood. Nogals heel verskillend van die plekke hemel en hel. In die
20ste eeu behoort ons ook nou al te kan onderskei tussen die bewuste
en die onbewuste, die geestelike en die fisiese asook die konsep van
verheerlikte liggame.

'n Voorbeeld hiervan uit die natuur is die lewwnsiklus van die sywurm.
Dit begin met 'n eier wat uitbroei in 'n ruspe, die ruspe weet nie hy
was 'n eier nie, en weet ook nie hy gaan 'n mot word nie. Hy weet net
hy is 'n ruspe. As die tyd kom spin hy homself in 'n kokon toe en word
'n mot. Die mot weet nie hy was 'n ruspe of 'n eier nie, hy weet net
hy is 'n mot wat eiers le. Die bewusheinsvlak van die diertjies word
gevorm deur sy verwysingsraamwerk wat by die fase in die siklus pas.
Hy kan nie bewus wees oor sy metamorfose stadium nie. Dieselfde met
die mens, ons bewuste is hier en nou, sou ons in 'n verheerlikte
liggaam metamorfeer, sal ons ook nie weet wat ons was nie.

Uit die natuurwetenskappe weet ons dat die liggaam afgebreek word tot
molekules en atome na die dood. Sou die liggaam dan weer tot lewe kom,
kan dit nie in dieselfde vorm wees nie. Dit moet 'n verheerlikte
liggaam wees. Spekulering oor hoe dit presies lyk is so groot soos ons
verbeelding.

Al die bo-genoemde word in die Bybel, die hele Bybel bevestig. Die
slotsom van dit alles is dat ons reeds van die dood na die lewe
oorgegaan het. Dis nou net of ons dit aanvaar of verwerp. Sou ons die
ewige lewe verwerp, en so God en Jesus Christus, sal ons verder lewe,
sonder God. Amper soos weeskinders sonder ouers of hul maker. Sou ons
dit aanvaar, leef ons met ons God en ons Maker, in eenheid met Hom en
ons self. Die keuse bly ons s'n. Ons moet ook die kerlike, beleidende
skrifte sien vir wat dit is. Dit is ter woorde stelling van dit wat jy
glo, niks minder, niks meer nie. Na alles gese en gedaan is, is die
verskil tussen ons en die ape die feit dat ons die keuse het en die
vermoe om tussen reg en verkeerd te onderskei en nie deur instink
beheer te word nie. My keuse is om te glo, te vertrou en bo alles uit
dankbaarheid te lewe.
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114521 is 'n antwoord op boodskap #114520] So, 09 September 2007 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2007 04:17:56 -0700, Boerewors
>
> Skoenmaker, hou jou by jou lees, so lui die spreekwoord. Snaaks dat
> die wetenskaplikes op die natuurwetenskaplike gebied oor die algemeen
> atiisties van aard is en die wetenskaplikes op die geesteswetenskappe
> weer rilegieus van aard is.

Dankie vir jou baie leesbare bydrae, Pieter.
Word deel van die groot groep bydraers hier. asb.
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114538 is 'n antwoord op boodskap #114520] Di, 11 September 2007 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Boerewors" wrote in message
news:1189336676.600492.223150@k79g2000hse.googlegroups.com.. .
On 8 sep, 17:55, Realis wrote:
> Christene sê net hulle gaan hemel toe, Moslems sê net hulle gaan hemel
> toe, ander gelowe glo nie aan
> die hemel of 'n god nie soos budhisme en volgens die christene
> gaan hulle almal hel toe al lewe
> hulle 'n baie voorbeeldige lewe in baie meer 'n mate as meeste christene.
> Die bybel sê jy is met my of jy is teen my d.w.s. ek is klaar verdoem tot
> die hel al help
> ek my medemens waar ek kan en doen ek niemand kwaad aan want
> ek is 'n ateïs! As dit so was dat die siel na die dood na 'n hemel sou
> gaan dan sou dit ook
> geld vir alle diere want aan die einde van die dag is die mens tog
> afkomstig van die
> aap d.m.v evolusie. Christene moet 'n slag gaan stilstaan en die "skille"
> van hul oë laat
> afval en kyk na die diereryk. 'n Onlangse program op National Geographic
> het getoon
> dat bobbejane baie dieselfde karakter eienskappe as mense toon wat betref
> haat, afguns,
> trots, liefde en al daardie emosies wat ons aan onsself toegeien het. Ons
> is toe nie so spesiaal
> of uniek nie. Ag nee wat hierdie hele debat oor godsdiens laat 'n suur
> smaak in my mond
> ek het nou besluit hulle kan maar stry onder mekaar oor die katkesismes,
> groot doop,
> klein doop, beelde in die kerk en moeder Maria maar ek gaan nie my kop
> breek oor
> hierdie goedjies nie. Ons gaan dood en ons liggame gaan terug in die
> aarde of atmosfeer
> en die atome vorm dalk later deel van 'n pragtige boom of wildsbok, dis
> hoe ons die ewige
> lewe be-erwe. Al ooit die gevoel gehad dat jy vlieg of dat jy op 'n plek
> vantevore was? Groetnis
> en strerkte met die stryery en bakleiery oor godsdiens terwyl jy die
> waarheid miskyk.

Skoenmaker, hou jou by jou lees, so lui die spreekwoord. Snaaks dat
die wetenskaplikes op die natuurwetenskaplike gebied oor die algemeen
atiisties van aard is en die wetenskaplikes op die geesteswetenskappe
weer rilegieus van aard is.

Ek dink jy spekuleer. Daar is baie natuurwetenskaplikes wat gelowiges is,
miskien die meeste, en baie geestewetenskaplikes wat ongelowiges is. Van
die grooste geestewetenskaplikes wat ateisties, bv, Marx, Nietszche.

Gode sy dank ek is nie een van die twee
nie. Praat ons oor die hemel en sien ons die hemel as 'n plek waar die
strate van goud is, die hekke van perel en die plek iewers daarbo, bo
die aarde is, beteken dit dat ons in die 20ste eeu nog met sienswyses
van die Ou Testament lewe. Nie 'n goeie advertensie vir die Evolusie
teorie nie, want dit sou beteken dat die mens van die 20ste eeu
regresief evoleur in sy denke. Hoe so? Sien die Nuwe Testamentiese
teorie praat nie meer van hemel en hel nie, maar wel van lewe en dood.
Dus sou die mens dan stoflik tot sterwe kom, hy die lewe beerwe of die
dood. Nogals heel verskillend van die plekke hemel en hel. In die
20ste eeu behoort ons ook nou al te kan onderskei tussen die bewuste
en die onbewuste, die geestelike en die fisiese asook die konsep van
verheerlikte liggame.

Sten nie heelmetam saam dat die NT nie ook praat van "hemel"en "hel"as
sinonieme begrippe vir dood en lewe nie.

'n Voorbeeld hiervan uit die natuur is die lewwnsiklus van die sywurm.
Dit begin met 'n eier wat uitbroei in 'n ruspe, die ruspe weet nie hy
was 'n eier nie, en weet ook nie hy gaan 'n mot word nie. Hy weet net
hy is 'n ruspe. As die tyd kom spin hy homself in 'n kokon toe en word
'n mot. Die mot weet nie hy was 'n ruspe of 'n eier nie, hy weet net
hy is 'n mot wat eiers le. Die bewusheinsvlak van die diertjies word
gevorm deur sy verwysingsraamwerk wat by die fase in die siklus pas.
Hy kan nie bewus wees oor sy metamorfose stadium nie. Dieselfde met
die mens, ons bewuste is hier en nou, sou ons in 'n verheerlikte
liggaam metamorfeer, sal ons ook nie weet wat ons was nie."

Ek dink weer ons sal weet wie ons was en wat ons gedoen het! Vgl. die
gelykenis van Lasarus en die ryk man, die verskyining van Moses en Elia aan
Jesus op die berg van verheerliking. Ons sal rekenskap moet gee van elke
woord wat ons op aarde gepraat het.

Uit die natuurwetenskappe weet ons dat die liggaam afgebreek word tot
molekules en atome na die dood. Sou die liggaam dan weer tot lewe kom,
kan dit nie in dieselfde vorm wees nie. Dit moet 'n verheerlikte
liggaam wees. Spekulering oor hoe dit presies lyk is so groot soos ons
verbeelding.

Dat dit verheerlik sal wees, is waar. dat dit hierdie selfde liggaam sal
wees, is ook waar. Natuurlik word dit afgebreek tot stof wat weer in die
siklus opgeneem word, maar God WEET presies wat in ons gene vasgelê was; Hy
kan weer 'n sel skep met al die inligting daarin - 'n verheerlikte sel! vry
van nou se sondes en beperkinge! - en daaruit 'n liggaam wat ons eie is,
maar verheerlik!

Al die bo-genoemde word in die Bybel, die hele Bybel bevestig. Die
slotsom van dit alles is dat ons reeds van die dood na die lewe
oorgegaan het. Dis nou net of ons dit aanvaar of verwerp. Sou ons die
ewige lewe verwerp, en so God en Jesus Christus, sal ons verder lewe,
sonder God. Amper soos weeskinders sonder ouers of hul maker. Sou ons
dit aanvaar, leef ons met ons God en ons Maker, in eenheid met Hom en
ons self. Die keuse bly ons s'n. Ons moet ook die kerlike, beleidende
skrifte sien vir wat dit is. Dit is ter woorde stelling van dit wat jy
glo, niks minder, niks meer nie. Na alles gese en gedaan is, is die
verskil tussen ons en die ape die feit dat ons die keuse het en die
vermoe om tussen reg en verkeerd te onderskei en nie deur instink
beheer te word nie. My keuse is om te glo, te vertrou en bo alles uit
dankbaarheid te lewe.
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114539 is 'n antwoord op boodskap #114511] Di, 11 September 2007 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Realis" skryf in boodskap news:1189288515.817587@vasbyt.isdsl.net...
> Christene sê net hulle gaan hemel toe, Moslems sê net hulle gaan hemel
> toe, ander gelowe glo nie aan
> die hemel of 'n god nie soos budhisme en volgens die christene
> gaan hulle almal hel toe al lewe
> hulle 'n baie voorbeeldige lewe in baie meer 'n mate as meeste christene.
> Die bybel sê jy is met my of jy is teen my d.w.s. ek is klaar verdoem tot
> die hel al help
> ek my medemens waar ek kan en doen ek niemand kwaad aan want
> ek is 'n ateïs! As dit so was dat die siel na die dood na 'n hemel sou
> gaan dan sou dit ook
> geld vir alle diere want aan die einde van die dag is die mens tog
> afkomstig van die
> aap d.m.v evolusie. Christene moet 'n slag gaan stilstaan en die "skille"
> van hul oë laat
> afval en kyk na die diereryk. 'n Onlangse program op National Geographic
> het getoon
> dat bobbejane baie dieselfde karakter eienskappe as mense toon wat betref
> haat, afguns,
> trots, liefde en al daardie emosies wat ons aan onsself toegeien het. Ons
> is toe nie so spesiaal
> of uniek nie. Ag nee wat hierdie hele debat oor godsdiens laat 'n suur
> smaak in my mond
> ek het nou besluit hulle kan maar stry onder mekaar oor die katkesismes,
> groot doop,
> klein doop, beelde in die kerk en moeder Maria maar ek gaan nie my kop
> breek oor
> hierdie goedjies nie. Ons gaan dood en ons liggame gaan terug in die
> aarde of atmosfeer
> en die atome vorm dalk later deel van 'n pragtige boom of wildsbok, dis
> hoe ons die ewige
> lewe be-erwe. Al ooit die gevoel gehad dat jy vlieg of dat jy op 'n plek
> vantevore was? Groetnis
> en strerkte met die stryery en bakleiery oor godsdiens terwyl jy die
> waarheid miskyk.
>

Dave het jou reeds goed geantwoord. Ek voeg graag by: Die Bybel en
Christene verkondig dat God die hele skepping, insluitend die diere, wil
verlos! - dat die mens se verlossing net die eerste is van alle skepsele
(Romeine 8)
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114546 is 'n antwoord op boodskap #114520] Di, 11 September 2007 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2007 04:17:56 -0700, Boerewors
wrote:

s, beteken dit dat ons in die 20ste eeu nog met sienswyses
> van die Ou Testament lewe. Nie 'n goeie advertensie vir die Evolusie
> teorie nie, want dit sou beteken dat die mens van die 20ste eeu
> regresief evoleur in sy denke.

In evolusionere terme is ons bestaan as denkende mense wat konsepte
formuleer en aanmekaar string met logika, maar 'n oogwink lank.

Dan het ons ons met tegnologie ook tot groot mate buite evolusie-magte
geplaas. Wanneer laas was daar 'n massa-uitsterwing van mense terwyl
'n groot klomp oorlewendes oorleef het omdat hulle 'n sekere manier
van doen het was geneties gedryf word?

Slegs dan, sal daardie genetiese manier van doen dominant in die
gene-poel word en kan dit oor talle geslagte manisfesteer in
spesie-gedrag.

Maar ons werk daaraan - moontlik met vigs, moontlik met aardverwarming
en moontlik as byproduk van tegnologiese inmenging in ons liggame. Ons
is reeds was in SciFi androids genoem word - gedeeltelik masjien.

Almal van ons loop rond met teenliggampies in ons bloed wat
tegnologies daar geplaas is, met tande wat vol metaal is, met lense op
ons oë (hetsy in rame of in die oog geplaas) terwyl baie anders selfs
masjien-gewrigte in knie of heup het. Nog andere se harte word met 'n
klein masjientjie aan die gang gehou, of hoor met masjiene ens.

Sien die Nuwe Testamentiese
> teorie praat nie meer van hemel en hel nie, maar wel van lewe en dood.
> Dus sou die mens dan stoflik tot sterwe kom, hy die lewe beerwe of die
> dood. Nogals heel verskillend van die plekke hemel en hel.

Dit sal nice wees as jy dit onder aandag van die leerskares prienters
kan bring wat daagliks so lekker salaris trek van watter kerk ookal.

> Uit die natuurwetenskappe weet ons dat die liggaam afgebreek word tot
> molekules en atome na die dood. Sou die liggaam dan weer tot lewe kom,
> kan dit nie in dieselfde vorm wees nie. Dit moet 'n verheerlikte
> liggaam wees.

Of uiteindelik 'n stuk klip in Karoo.

Na alles gese en gedaan is, is die
> verskil tussen ons en die ape die feit dat ons die keuse het en die
> vermoe om tussen reg en verkeerd te onderskei en nie deur instink
> beheer te word nie. My keuse is om te glo, te vertrou en bo alles uit
> dankbaarheid te lewe.

Daar is baie interessante waarnemings onder ape gemaak....
En ek het as honde gesien wat logies dink.

Ter saaklike vraag: Wat sou jy sê is die inhoud van "reg" ?
Re: wie gaan hemel toe en wie hel toe? [boodskap #114554 is 'n antwoord op boodskap #114539] Di, 11 September 2007 11:29 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Sep 2007 10:55:42 +0200, "Torreke" wrote:

> Dave het jou reeds goed geantwoord. Ek voeg graag by: Die Bybel en
> Christene verkondig dat God die hele skepping, insluitend die diere, wil
> verlos! - dat die mens se verlossing net die eerste is van alle skepsele
> (Romeine 8)

Daarmee kan ek saamgaan. Party ape is wragtag beter diere as baie
mense.
Vorige onderwerp: Drie eenheid is valse godsdiens
Volgende onderwerp: Geloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:42:42 MGT 2024