Manlik of vroulik [boodskap #114397] |
Mon, 27 August 2007 18:54 |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die storie gaan so.
Jesus was dood maar na i paar dae staan hy weer op. Sy volgelinge wat buite die
mond van die grot vergader het was verbystert. Hulle vra hom "Jesus was jy in
die hemel?"
O ja sê hy. Ek was daar.
Het jy god gesien? vra hulle, verbystert.
O ja ek het.
Jesus! Hoe was hy toe? vra hulle, verbystert.
Wel, sê hy, sy is swart.
-----------------------------------------Einde-------------- ----
Aartsbiskop van Kantelberg.
|
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114422 is 'n antwoord op boodskap #114398] |
Wed, 29 August 2007 07:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is tans besig met 'n baie interessante boek - oor die opgrawings wat in
1980 plaasgevind het, maar stil gehou is deur veral die kerkleiers in
Israel.
Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:em86d3d176t2ece8ifm4erpp9rcf0p6jrp@4ax.com...
> On Mon, 27 Aug 2007 18:54:56 GMT, "Johannes"
> wrote:
>
>> Die storie gaan so.
>
>
> Selfs jou spelling het my heel verbystert
>
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114435 is 'n antwoord op boodskap #114422] |
Wed, 29 August 2007 20:50 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
pens is, wat vir jou tot denke moet laat
stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
aanname dat, as Jesus nou n gewone
mens was, sy woorde skielik minder
draagkrag en diepte het.
Gloudina
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114439 is 'n antwoord op boodskap #114435] |
Thu, 30 August 2007 07:53 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 29 Aug 2007 20:50:28 -0000, Hessie wrote:
> "Annette" skryf
>
>> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
>
> Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
> pens is, wat vir jou tot denke moet laat
> stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
> aanname dat, as Jesus nou n gewone
> mens was, sy woorde skielik minder
> draagkrag en diepte het.
>
> Gloudina
Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114440 is 'n antwoord op boodskap #114439] |
Thu, 30 August 2007 11:40 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi skryf
> Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
> jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche
Daar was nog n ander een waarvan
ek doodseker is - William Blake.
Gloudina
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114442 is 'n antwoord op boodskap #114440] |
Thu, 30 August 2007 11:44 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 30 Aug 2007 11:40:23 -0000, Hessie wrote:
> Ferdi skryf
>
>> Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
>> jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche
>
> Daar was nog n ander een waarvan
> ek doodseker is - William Blake.
>
> Gloudina
My datums is nie so goed nie - ek wonder, het Nietzche Bkale se werk
geken?
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114443 is 'n antwoord op boodskap #114435] |
Thu, 30 August 2007 14:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
heelwaarskynlik 'n pappie was, maar niemand mog dit weet nie, want dan sou
die Bybel, wat so 'n paar honderd jaar later geskryf was, verkeerd wees:))
Annette
"Hessie" wrote in message
news:1188420628.797645.101730@57g2000hsv.googlegroups.com...
> "Annette" skryf
>
>> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
>
> Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
> pens is, wat vir jou tot denke moet laat
> stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
> aanname dat, as Jesus nou n gewone
> mens was, sy woorde skielik minder
> draagkrag en diepte het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114462 is 'n antwoord op boodskap #114443] |
Fri, 31 August 2007 13:47 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 30 Aug 2007 16:12:07 +0200, "Annette" wrote:
> Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
> heelwaarskynlik 'n pappie was
Dit was fiksie daai. Oppas om avontuurverhale as die waarheid te lees.
|
|
|