| Manlik of vroulik [boodskap #114397] |
Ma., 27 Augustus 2007 18:54  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Die storie gaan so.
Jesus was dood maar na i paar dae staan hy weer op. Sy volgelinge wat buite die
mond van die grot vergader het was verbystert. Hulle vra hom "Jesus was jy in
die hemel?"
O ja sê hy. Ek was daar.
Het jy god gesien? vra hulle, verbystert.
O ja ek het.
Jesus! Hoe was hy toe? vra hulle, verbystert.
Wel, sê hy, sy is swart.
-----------------------------------------Einde-------------- ----
Aartsbiskop van Kantelberg.
|
|
|
|
|
|
| Re: Manlik of vroulik [boodskap #114422 is 'n antwoord op boodskap #114398] |
Wo., 29 Augustus 2007 07:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is tans besig met 'n baie interessante boek - oor die opgrawings wat in
1980 plaasgevind het, maar stil gehou is deur veral die kerkleiers in
Israel.
Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:em86d3d176t2ece8ifm4erpp9rcf0p6jrp@4ax.com...
> On Mon, 27 Aug 2007 18:54:56 GMT, "Johannes"
> wrote:
>
>> Die storie gaan so.
>
>
> Selfs jou spelling het my heel verbystert
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Manlik of vroulik [boodskap #114443 is 'n antwoord op boodskap #114435] |
Do., 30 Augustus 2007 14:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
heelwaarskynlik 'n pappie was, maar niemand mog dit weet nie, want dan sou
die Bybel, wat so 'n paar honderd jaar later geskryf was, verkeerd wees:))
Annette
"Hessie" wrote in message
news:1188420628.797645.101730@57g2000hsv.googlegroups.com...
> "Annette" skryf
>
>> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
>
> Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
> pens is, wat vir jou tot denke moet laat
> stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
> aanname dat, as Jesus nou n gewone
> mens was, sy woorde skielik minder
> draagkrag en diepte het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Manlik of vroulik [boodskap #114462 is 'n antwoord op boodskap #114443] |
Vr., 31 Augustus 2007 13:47  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 30 Aug 2007 16:12:07 +0200, "Annette" wrote:
> Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
> heelwaarskynlik 'n pappie was
Dit was fiksie daai. Oppas om avontuurverhale as die waarheid te lees.
|
|
|
|