Sal iets moet doen [boodskap #114227] |
Mon, 16 July 2007 08:17 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Almal
Ons sal iets moet doen om die ou groepie weer op die been te kry. Dit is
heeltemal te stil her
|
|
|
Re: Sal iets moet doen [boodskap #114228 is 'n antwoord op boodskap #114227] |
Mon, 16 July 2007 17:15 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jul 16, 10:17 am, "Riaan" wrote:
> Hallo Almal
>
> Ons sal iets moet doen om die ou groepie weer op die been te kry. Dit is
> heeltemal te stil her
Hoekom vertel jy nie eerder 'n grap nie?
Bv. My vrou vra my vanoggend of ek goed geslaap het.
"Nee", s? ek. "Ek het 'n paar foute begaan."
--
|
|
|
Re: Sal iets moet doen [boodskap #114234 is 'n antwoord op boodskap #114228] |
Thu, 19 July 2007 01:59 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Walter die Wonderman
> Bv. My vrou vra my vanoggend of ek goed geslaap het.
> "Nee", s? ek. "Ek het 'n paar foute begaan."
Ja, dis n goeie grap.
Vertel nog een.
|
|
|