Castle het gescore [boodskap #114049] |
Sa, 19 Mei 2007 17:13 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
oor was. En tog sòòò leersaam.
Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
werklike pune aangeteken.
|
|
|
Re: Castle het gescore [boodskap #114053 is 'n antwoord op boodskap #114049] |
So, 20 Mei 2007 23:58 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:4ibu435v3k46asr4ndvm5k2g60brq7nu27@4ax.com...
>
>
> nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was. En tog sòòò leersaam.
>
> Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
> gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
> werklike pune aangeteken.
>
>
>
Viva Castle
|
|
|
Re: Castle het gescore [boodskap #114055 is 'n antwoord op boodskap #114049] |
Ma, 21 Mei 2007 06:29 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:4ibu435v3k46asr4ndvm5k2g60brq7nu27@4ax.com...
>
>
> nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was. En tog sòòò leersaam.
>
> Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
> gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
> werklike pune aangeteken.
Bliksem - wat 'n game. !
|
|
|