tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114048] |
Sat, 19 May 2007 17:03 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
oor was.
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114050 is 'n antwoord op boodskap #114048] |
Sun, 20 May 2007 09:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slegs 'n bewys dat nie Bulls-ondersteners beter bidders is.
"Dave" skryf in boodskap news:e5bu43ppbo2271l4ldunuvgqpjtpk039q2@4ax.com...
>
> alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was.
>
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114051 is 'n antwoord op boodskap #114048] |
Sun, 20 May 2007 12:11 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
> alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was.
Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
fokken bal uit.
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114054 is 'n antwoord op boodskap #114051] |
Mon, 21 May 2007 00:31 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Ferdi" skryf in boodskap news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>
> menslik,
>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>> oor was.
>
> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
> fokken bal uit.
>
Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het, die
bal is oorgedra.
En Habana moes 'n geelkaart gekry.
Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114058 is 'n antwoord op boodskap #114054] |
Mon, 21 May 2007 07:51 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:
"Ferdi" wrote in message
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>> > menslik,
>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>> oor was.
>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>> fokken bal uit.
>
> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het, die
> bal is oorgedra.
> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
> Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.
Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
Berg se plasing van die bal ens.
Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114065 is 'n antwoord op boodskap #114058] |
Mon, 21 May 2007 21:01 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Ferdi" skryf in boodskap news:gpj253pvqf3d73frktfdvpjpasauqq0uh5@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:
>
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>
>>> >> menslik,
>>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>>> oor was.
>
>>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>>> fokken bal uit.
>
>> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het,
>> die
>> bal is oorgedra.
>> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
>> Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.
>
> Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
> Berg se plasing van die bal ens.
>
> Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
> nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.
Hulle laaste drie skoppe was 'n fokop.
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114068 is 'n antwoord op boodskap #114058] |
Tue, 22 May 2007 01:34 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het,
>> die
>> bal is oorgedra.
Jy moet fokken lees wat geskryf word.
As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra net 'n
Shark ondersteuner.
|
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114074 is 'n antwoord op boodskap #114069] |
Wed, 23 May 2007 04:33 |
Newsgroup
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat het jy 'n Shark ondersteuner Saterdag met 'n bottel shampagne in die
hand genoem?
'n Waiter
"Koot" wrote in message
news:1179817218.253410.149120@u30g2000hsc.googlegroups.com.. .
>
>> As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra net
>> 'n
>> Shark ondersteuner.
>
> Skerp. Ek sal daai een onthou.
>
|
|
|
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114077 is 'n antwoord op boodskap #114074] |
Wed, 23 May 2007 21:02 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Newsgroup" skryf in boodskap news:1179895125.18034@vasbyt.isdsl.net...
> Wat het jy 'n Shark ondersteuner Saterdag met 'n bottel shampagne in die
> hand genoem?
>
>
>
> 'n Waiter
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:1179817218.253410.149120@u30g2000hsc.googlegroups.com.. .
>>> As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra
>>> net 'n
>>> Shark ondersteuner.
>> Skerp. Ek sal daai een onthou.
>
>
Daar was baie van hulle.
Ek sikkel nog steeds om die "smile" van my gesig af te kry.
|
|
|
|