| tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114048] |
Sa., 19 Mei 2007 17:03  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
oor was.
|
|
|
|
| Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114050 is 'n antwoord op boodskap #114048] |
So., 20 Mei 2007 09:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slegs 'n bewys dat nie Bulls-ondersteners beter bidders is.
"Dave" skryf in boodskap news:e5bu43ppbo2271l4ldunuvgqpjtpk039q2@4ax.com...
>
> alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114058 is 'n antwoord op boodskap #114054] |
Ma., 21 Mei 2007 07:51   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:
"Ferdi" wrote in message
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>> > menslik,
>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>> oor was.
>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>> fokken bal uit.
>
> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het, die
> bal is oorgedra.
> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
> Maar dit was 'n naelbyt-wedstryd.
Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
Berg se plasing van die bal ens.
Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.
|
|
|
|
| Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114065 is 'n antwoord op boodskap #114058] |
Ma., 21 Mei 2007 21:01   |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
"Ferdi" skryf in boodskap news:gpj253pvqf3d73frktfdvpjpasauqq0uh5@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:
>
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>
>>> >> menslik,
>>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>>> oor was.
>
>>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>>> fokken bal uit.
>
>> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het,
>> die
>> bal is oorgedra.
>> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
>> Maar dit was 'n naelbyt-wedstryd.
>
> Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
> Berg se plasing van die bal ens.
>
> Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
> nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.
Hulle laaste drie skoppe was 'n fokop.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|