Proteabredie [boodskap #113907] |
Do, 26 April 2007 06:57 |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Nee, moer", sê 'n pa vir sy laatie
"Ons krieketspan issie orraaitie.
'n Aussie wat nies
laat hul sidder en vries
en glad nie meer lus om te faaitie."
|
|
|
Re: Proteabredie [boodskap #113914 is 'n antwoord op boodskap #113907] |
Do, 26 April 2007 12:33 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koot skryf
> "Nee, moer", sê 'n pa vir sy laatie
> "Ons krieketspan issie orraaitie.
> 'n Aussie wat nies
> laat hul sidder en vries
> en glad nie meer lus om te faaitie."
Wat 'n woordkunstenaar!
Dit smaak na teer, ek het lus vir meer.
Hessie van Waterval Boven
|
|
|