Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Wildernis" deur D.J. OPPERMAN
"Wildernis" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #114186] Vr, 29 Junie 2007 01:35
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wildernis
D. J. OPPERMAN

Watter boom se bitter wortel,
watter beentjie van die tortel

sal die hart teen bose gees
beskerm en van eensaamheid genees?

sal die kranse en die wildepeer
tot sin en ewigheid besweer?

Met die jare word die kamer
daagliks onherbergsamer

en buite kom 'n kilte
dieper uit die klip en stilte,

buite agter 'n miershoop lê
die maer lyk van Eugene Marais
Vorige onderwerp: Proteabredie
Volgende onderwerp: Oom Gert Vertel en ander gedigte - C Louis Leipoldt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 01:52:39 MGT 2024