Onderhoude [boodskap #113868] |
Fri, 20 April 2007 09:16 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat
|
|
|
Re: Onderhoude [boodskap #113869 is 'n antwoord op boodskap #113868] |
Fri, 20 April 2007 16:20 |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Apr 20, 1:16 pm, "Riaan" wrote:
> Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
> poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat
AA ?.............
|
|
|
Re: Onderhoude [boodskap #113874 is 'n antwoord op boodskap #113868] |
Sat, 21 April 2007 16:01 |
Gurts
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Apr 20, 1:16 pm, "Riaan" wrote:
> Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
> poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat
Watse onderhoude. ek is ook tans besig met onderhoude. Kan jy dalk 'n
paar tips gee? Waarvoor het jy aansoek gedoen? Hoe berei jy voor? Wat
vra hulle jou? Hoe het jy jou CV opgestel?
|
|
|
Re: Onderhoude [boodskap #113883 is 'n antwoord op boodskap #113874] |
Mon, 23 April 2007 06:21 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Gurts" wrote in message
news:1177171309.623991.30560@n76g2000hsh.googlegroups.com...
> Watse onderhoude. ek is ook tans besig met onderhoude. Kan jy dalk 'n
> paar tips gee? Waarvoor het jy aansoek gedoen? Hoe berei jy voor? Wat
> vra hulle jou? Hoe het jy jou CV opgestel?
Nee ek het nie aansoek gedoen nie, ek interview mense wat aansoek gedoen het
vir 4 vakante IT poste by ons.
|
|
|