Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan
Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112345] Di, 23 Januarie 2007 12:17 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.

Die eerste plig van enige regering is om sy wetgeshoorsame burgers te
beskerm. Die regering doen nie sy plig nie! Dis 'n feit!

Maar hierdie pos is nie bedoel om die ANC-regering aan te val, te beledig,
in die beskuldigde bak te plaas of net 'n klaaaa- brief te wees nie.

Ek wil eintlik hê dat ons besin oor die vraag: Wat kan ons as gewone burgers
doen om misdaad hok te slaan? Want dat dit meer as net "effort" van die
regering gaan vra... - Dat 'n grootse burgerlike inisiatief nodig is! - is
duidelik.

Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek my
opinie lug.
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112353 is 'n antwoord op boodskap #112345] Di, 23 Januarie 2007 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Jan 2007 14:17:18 +0200, "Torreke" wrote:

> Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
> ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.

>
> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek my
> opinie lug.
>

Verkeerd. Misdaad is nié buite beheer nié
maar ìn beheer van die land
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112357 is 'n antwoord op boodskap #112345] Di, 23 Januarie 2007 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nie veel nie. Jy moet eers korupsie hok slaan. As jy korupte mense in die
regering, polisie en regstelsel het gaan dit baie mooilik vir die man op
straat wees om iets te doen. Al doen hy iets positief sal die korupte die
goeie dade tot niet maak. Die regering moet 'n voorbeeld wees van die
leefwyse wat jan alleman graag sal wil he.
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112367 is 'n antwoord op boodskap #112345] Wo, 24 Januarie 2007 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ep53nv$l1p$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek
> my opinie lug.

1. Raak ontslae van regstellende aksie, en stel die beste man vir die werk
aan. Dit sal help om onbevoegde en korrupte ouens van ontslae te raak.

2. Bring die doodstraf terug met die volgende verskil - As jy tot dood
veroordeel is moet jy binne 2 weke die tydelike met die ewige verwissel. Die
nonsens dat ouens vir jare lank in die tronk sit moet einde kry.

3. Maak die tronk wat dit moet wees - 'n tronk. Vat AL die voordele en fun
weg wat die misdadigers geniet, maak SA se tronke dieselfde as die in
Nigeria.
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112370 is 'n antwoord op boodskap #112345] Wo, 24 Januarie 2007 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ep53nv$l1p$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wil eintlik hê dat ons besin oor die vraag: Wat kan ons as gewone
> burgers doen om misdaad hok te slaan? Want dat dit meer as net "effort"
> van die regering gaan vra... - Dat 'n grootse burgerlike inisiatief nodig
> is! - is duidelik.

-----Sekuriteit begin by die huis, dit is 'n feit. Kyk rondom jou en
luister hoe die publiek reageer op die situasie en jy sal vind dat meeste
mense reken hulle is geregtig op die vryheid van 'n misdaadlose samelewing
en dat dit is wat 'n goeie regering behoort te bewerstellig. Hulle is reg
en dit beteken julle ANC jaag kak aan.

Maar dan weer, die publiek kón homself help, ís hy wil! Die groot
vraag is net: Wil hulle of wag hulle eerder op die regering? Hulle wag
eerder want dit perk nie hulle eie vryhede in nie. Hulle bou eerder hoër
mure rondom hulle huise en sit groter alarms in eerder as om die situasie
aan te spreek.

Die beste voorbeeld wat ek kan gee, is by ons buurdorp waar die stelery
by huise gedreig het om die toerismebedryf waarvan hulle amper 90% van
afhanklik is, te knou. Toe trap die grondeienaarsvereniging en die
permanente inwoners van die dorp vas en besluit tot hiertoe en nie verder
nie. 'n Buurtwag is gevorm. Die jonger manne het begin om buurtwag te ry
elke aand met spotlights en die ouer mense wat nie kans gesien het nie, het
soos die huiseienaars wat nie permanent op die dorp bly nie, elk R50 per
maand bygedra tot die fonds wat die brandstof gegooi het vir die ouens wat
gery het.

Die resultaat was dat so 'n paar diewe vasgetrap is en aan die polisie
oorhandig is wat half onwillig was aanvanklik, maar toe gesien het as hulle
nie saamwerk nie, gaan hulle name lelik gat raak op die dorp en in die land.
Toe stop die stelery en is die oorhoofse patrollies oorgegee aan 'n
sekuriteitsfirma wat nou die R50 per eiendom per maand ontvang en die
buurtwag bly toepas. Die wagte ry met sambokke rond en as hulle 'n
rondloper in die nag betrek, dan slaan hulle die kak skoon uit hom uit en
die polisie kyk doerie kant toe en maak as of hulle dit nie raaksien nie.
In kort, die kultuur van misdaad werk nie daar nie, is gevestig en dit werk.

Wat kan die individu vir homself doen?
1. Probeer dink soos 'n krimineel wat wil inbreek by jou eiendom en beplan
jou diefwering en sekuriteit so om dit te verhoed. Doen dit verkieslik
self want dan laat jy nie vreemdes agter met kennis van jou huis se
binnekant nie. Beplan jou ingange. 'n oop deur waarvoor 'n
sekuriteitshek is, help fokol as die misdadiger die mense in die huis kan
sien deur daai hek. Dieslefde vir diefwering voor vensters.
2. Lééf self sekuriteit. Dit beteken los deure kan eenvoudig net nie
oopstaan te enige tyd nie. Jy moet jou omgewing bespied as jy aankom na
jou huis toe in jou kar en oplet wat in jou omgewing aan die gang is.
Moenie die storie dink dat jy 'n ligte slaper is wat nie deur diewe in die
nag betrap sal word nie. Ens, ens.
3. As jy 'n vuurwapen aanhou, help dit nie dis in die kluis nie. Dit
moet so naby jou wees [en jy moet gewoond wees daaraan] dat jy bloot net jou
hand kan uitsteek om dit onmiddellik by te kom. As dit nie so is nie,
verkoop dit eerder voor hulle jou met jou eie wapen kom vrekskiet.

> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek
> my opinie lug. ---tipies.
>
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112372 is 'n antwoord op boodskap #112345] Wo, 24 Januarie 2007 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, in die lig van die persoon wat die tema begin het, sou ek dink, ten
spyte van my mening wat wel gedoen kan word, dat slegs een antwoord
"reg" kan wees ( gegewe in die lig).
Dit het niks met die regering en misdadigers te doen nie.
Dis GOD se STRAF.
En totdat GOD nie van deuntjie verander nie, wat ons nie sal weet wanneer
nie, want HY sal nie sê nie, kan daar nie eers aan 'n oplossing gedink word
nie.
Dit sal net tydmors wees.
GOD WIL. GOD STRAF.

"Torreke" skryf in boodskap news:ep53nv$l1p$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
> ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.
>
> Die eerste plig van enige regering is om sy wetgeshoorsame burgers te
> beskerm. Die regering doen nie sy plig nie! Dis 'n feit!
>
> Maar hierdie pos is nie bedoel om die ANC-regering aan te val, te beledig,
> in die beskuldigde bak te plaas of net 'n klaaaa- brief te wees nie.
>
> Ek wil eintlik hê dat ons besin oor die vraag: Wat kan ons as gewone
> burgers doen om misdaad hok te slaan? Want dat dit meer as net "effort"
> van die regering gaan vra... - Dat 'n grootse burgerlike inisiatief nodig
> is! - is duidelik.
>
> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek
> my opinie lug.
>
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112378 is 'n antwoord op boodskap #112353] Wo, 24 Januarie 2007 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons misdaad is die voorbeeld van 'n sterk en stille geheime optrede deur die
parlement. Let wel, nie slegs die ANC nie.

Dit werk so:
Meer misdaad.
Meer aankope om artikels te vervang - dus meer BTW, en meer inkomste vir die
handelaar, dus meer inkomstebelasting.
Meer reëlings vir sekuriteit ( ekstra BTW, inkomstebelasting,
werkverskaffing, dus meer LBS)
Ag, dink aan enige iets agv van misdaad, en ons praat van meer inkomste in
die staatskas.

En op die ou end, kry al die parlementariërs, elke jaar, 'n verhoging wat bo
die inflasiekoers is.....

Dus, my mening, ons moet 'n ander regeringstelsel kry:)))

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:4n8cr2hsbnv7ob1rlrebui5og9fkmk4qri@4ax.com...
> On Tue, 23 Jan 2007 14:17:18 +0200, "Torreke" wrote:
>
>> Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
>> ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.
>

>> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek
>> my
>> opinie lug.

>
> Verkeerd. Misdaad is nié buite beheer nié
> maar 'n beheer van die land
>
Re: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan [boodskap #112386 is 'n antwoord op boodskap #112372] Wo, 24 Januarie 2007 07:15 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie wag om die gogga se antwoord te sien nie................

"Annette" skryf in boodskap news:1169620364.569413@vasbyt.isdsl.net...
> Wel, in die lig van die persoon wat die tema begin het, sou ek dink, ten
> spyte van my mening wat wel gedoen kan word, dat slegs een antwoord
> "reg" kan wees ( gegewe in die lig).
> Dit het niks met die regering en misdadigers te doen nie.
> Dis GOD se STRAF.
> En totdat GOD nie van deuntjie verander nie, wat ons nie sal weet wanneer
> nie, want HY sal nie sê nie, kan daar nie eers aan 'n oplossing gedink
> word nie.
> Dit sal net tydmors wees.
> GOD WIL. GOD STRAF.
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:ep53nv$l1p$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
>> ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.

>> Die eerste plig van enige regering is om sy wetgeshoorsame burgers te
>> beskerm. Die regering doen nie sy plig nie! Dis 'n feit!

>> Maar hierdie pos is nie bedoel om die ANC-regering aan te val, te
>> beledig, in die beskuldigde bak te plaas of net 'n klaaaa- brief te wees
>> nie.

>> Ek wil eintlik hê dat ons besin oor die vraag: Wat kan ons as gewone
>> burgers doen om misdaad hok te slaan? Want dat dit meer as net "effort"
>> van die regering gaan vra... - Dat 'n grootse burgerlike inisiatief nodig
>> is! - is duidelik.

>> Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek
>> my opinie lug.

>
Vorige onderwerp: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
Volgende onderwerp: Nag van die lang messe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:34:26 MGT 2024