Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle teen die res van SA
Bulle teen die res van SA [boodskap #111384] |
Thu, 12 October 2006 08:25 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?
As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
BULLE BO !
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111416 is 'n antwoord op boodskap #111384] |
Mon, 16 October 2006 12:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy 'n haker en 'n voorry as kaptein het wat die besluite oor stelskoppe
moet maak, dan soek jy en verdien jy al die kak wat na jou kant toe kom.
Die voorspelers is gewoonlik kop omlaag in die styd verbonde en die
adrenalien vloei in dik strome en realisties dink is nie hul sterk punt nie.
Die Bokspan is so 'n deurmekaarspul dat mens nie weet nie. Hoe Kabamba
Floors nie 'n plek in die span kon kry nie, is 'n duidelike aanduiding van
hoe stupid Jake White eintlik is. Butch James! Wat de hel, die knol is
die domste van dommes. Duidelik tuis in dié geselskap?
"Anne" skryf in boodskap news:egvsc4$q2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink weer Johan was nie heeltemal so nodig nie, kon hom gewaarsku het,
> maar die late tackles was darm maar blatant. Ek stem saam dat Dries sy
> geel kaart verdien het. Al wat ek wonder is hoekom, veral hier teen die
> eiende, die cheetahs nie ten minste ook n geel kaart gekry het nie, hulle
> is herhaalde kere gewaarsku. Dan voel ek ook die Bulle leer blykbaar nie,
> het hulle nie al herhaalde kere gesien dat jy elke punt vat wat jy kan
> kry, hoekom aanhou probeer vir die drie as hulle eerder kon skop. Ek is
> al my lewe lank Bul maar verstaan nie altyd die hoe die manne se koppe
> werk nie. En wat is Hilton se storie. Hy hoort so min in die bokke as wat
> ek daar hoort.
> "Suidwester" wrote in message
> news:egvk3g$aet$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die manne het darem 'n paar keer erg laat ge-tackle. Die straf moes
>> kom. Johan se geelkaart was vir obstruksie en hy het voor die ou ingehol.
>> Fair is fair!
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1160990310.128227@work.isdsl.net...
>>> Ek wil nie he dit moet klink soos suur druiwe nie, maar ek wonder regtig
>>> of die twee geel kaarte werklik nodig was. Die Bulle is erg gestraf in
>>> die wedstryd
>
>
>>> "Francois Human" wrote in message
>>> news:egr5n2$sj6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
>>>> ge-têkkel het.
>
>
>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:21:28 UTC 2025
|