Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Multichoice
Multichoice [boodskap #111203] Do, 28 September 2006 12:22 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele teen
R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word

Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat nog
te praat van DSTV.

Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.
Re: Multichoice [boodskap #111207 is 'n antwoord op boodskap #111210] Do, 28 September 2006 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As hierdie tipe van ding nie rassisme is nie, wat is?

"Riaan" skryf in boodskap news:1159446717.894000@ethon.isdsl.net...
> Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele
> teen R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en
> die oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word
>
>
>
> Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
> inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat
> nog te praat van DSTV.
>
>
>
> Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
> anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.
>
Re: Multichoice [boodskap #111210 is 'n antwoord op boodskap #111207] Do, 28 September 2006 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 14:46:32 -0000, "Suidwester" wrote:

> As hierdie tipe van ding nie rassisme is nie, wat is?

In my boek is dit.
Re: Multichoice [boodskap #111227 is 'n antwoord op boodskap #111203] So, 01 Oktober 2006 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Riaan wrote:
> Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele teen
> R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
> oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word
>

Kom ons koop van die aandele en laat hulle bewys dat ons nie swart is
nie.

>
>
> Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
> inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat nog
> te praat van DSTV.
>

Dan dink ons moenie DSTV koop nie.

>
>
> Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
> anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.

Doen dit nog steeds.
Re: Multichoice [boodskap #111229 is 'n antwoord op boodskap #111227] So, 01 Oktober 2006 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk geval
DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel swartes in
die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die Hollywood movies
wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will Smith, Eddie Murphy en
wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises soen en spyker, en (wonder bo
wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit velletjies nie.

Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag iets
probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!" terwyl
die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou kombuismeid uitkak
oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het om met twee taxis'
en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue oor sewe eers jou
koffie vir jou in die bed bring.

Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig moet
sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag hierdie
maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak wat sy
laas maand gebreek het.

wrote in message
news:1159730111.959363.10310@k70g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Riaan wrote:
>> Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele
>> teen
>> R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
>> oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word

>
> Kom ons koop van die aandele en laat hulle bewys dat ons nie swart is
> nie.
>


>> Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
>> inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat
>> nog
>> te praat van DSTV.

>
> Dan dink ons moenie DSTV koop nie.
>


>> Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
>> anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.
>
> Doen dit nog steeds.
>
Re: Multichoice [boodskap #111232 is 'n antwoord op boodskap #111229] Ma, 02 Oktober 2006 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
Hoe anders sal jy weet?

"Francois Human" skryf in boodskap news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net
> soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises soen
> en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit
> velletjies nie.
>
> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het
> om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue
> oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>
> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak
> wat sy laas maand gebreek het.
>
Re: Multichoice [boodskap #111235 is 'n antwoord op boodskap #111232] Ma, 02 Oktober 2006 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anne  is tans af-lyn  Anne
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek volg die nuus groep al geruime tyd maar is die eerste keer dat ek skryf.
Wil net vir Mr Human meedeel dat my bediende (jy het miskien n meid ek nie)
9 uur begin werk, ek begin 7 uur, en 2 uur as sy loop het ek nog 3 ure se
werk oor. Koffie in die bed is daar beslis nie en ook nie baie tyd vir DSTV
nie ek moet ook huis toe kom en kom kind kos gee en bad ens. Weet nie waar
jy bly nie, seker in die grammadoelas want by ons is daar gereelde taxis dit
neem haar hoogstens n uur om by die huis te kom. Maar as ek maar net na jou
luister kry ek die indruk jy is een van daai mans wat heeldag op sy agterent
sit en nonsens praat.

"Suidwester" skryf in boodskap news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
> Hoe anders sal jy weet?
> "Francois Human" wrote in message
> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
>> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
>> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
>> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
>> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
>> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
>> soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike
>> wit velletjies nie.

>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.

>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
>> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
>> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
>> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
>> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die
>> bak wat sy laas maand gebreek het.
Re: Multichoice [boodskap #111238 is 'n antwoord op boodskap #111229] Ma, 02 Oktober 2006 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" skryf in boodskap news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm.

Ons het dit self opgebou. Ons het gewerk daarvoor. Dit is nie aan ons gegee
nie.

> As jy Multichoice aandele wil koop, besoek jou makelaar en koop die goed.
> Hierdie >mense wat al jare lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om
> die ekonomie te >betree, net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual,
> ens.

Eerstens het ons hulle nie onderdruk nie. Inteendeel ons het hulle eerder
bevry. En tweedens is die groepie wat die aandele gaan koop nie die gewone
ou op straat nie. Dit is eerder die ou bekende sake manne soos Tokyo Sexwale
en sy vriende.

> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om.

Verafsku is 'n "understatement". En natuurlik sal dit nie veel help as 'n
individu alleen sy lidmaatskap beëindig nie. Maar as 80% of meer dit doen is
dit 'n ander strorie. Saambou Bank kan as voorbeeld gebruik word.

> Al waarvoor jy in elk geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk
> geval nou >soveel swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk
> nie.

Sal maar oorskakel Cartoon Netwerk toe. Die mannetjies daar is 99% wit

> Selfs die Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington,
> Will >Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
> soen en spyker,

Spyker is die regte woord, want van liefde maak het Sipho geen benul nie.

> en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit velletjies
> nie.

Hulle bad seker na die tyd met Michael Jackson se seep.

> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"

Gun die ANC vir JOU wie Soois is 'n plek in die son.

> die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou kombuismeid
> uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het om met twee
> taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue oor sewe eers
> jou koffie vir jou in die bed bring.
>
> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak
> wat sy laas maand gebreek het.

Ek het nie 'n meid nie. En ook nie 'n regstellende aksie tuin ingenieur nie.

>
Re: Multichoice [boodskap #111240 is 'n antwoord op boodskap #111232] Ma, 02 Oktober 2006 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester

Ek het spesifiek hierdie taal gebruik omdat dit is wat ek op 'n daaglikse
basis van mense hoor. Ja, ek het ook lank gedink dat ek beter is as ander
bevolkingsgroepe, ek vang myself nou nog gereeld dat ek dit doen. So ek
praat van myself ook in hierdie geval.

"Suidwester" skryf in boodskap news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
> Hoe anders sal jy weet?
> "Francois Human" wrote in message
> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
>> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
>> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
>> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
>> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
>> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
>> soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike
>> wit velletjies nie.

>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.

>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
>> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
>> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
>> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
>> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die
>> bak wat sy laas maand gebreek het.
Re: Multichoice [boodskap #111241 is 'n antwoord op boodskap #111235] Ma, 02 Oktober 2006 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Liefste Anne

Ek het spesifiek die woorde 'meid' en 'kaffer' gebruik omdat dit is hoe 'n
groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is terme
wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok. Ek bly
nie in die grammadoelas nie, maar dieselfde NP-regering wat aan my met my
wit vel die voordeel besorg het van 'n middelklas huis in die stad, het
seker gemaak dat my bediende in die grammadoelas bly.

As ek sewe uur in die aand by die huis kom, het sy ook al ophou werk en ek
is meeste van die oggende uit die huis uit voor sy begin werk. Ek staan
toevallig 90% van die dag op my voete in my werk en sit selde op my
agterent. Wat nonsens praat betref, dit is seker maar elkeen se reg om 'n
opinie te hê.

Niks van die dinge wat ek gesê het is hoe ek self dink nie, maar slegs hoe
ek al uit die mense soos Riaan se poste op die nuusgroep afgelei het dat
hulle oor die saak dink. Jammer as ek jou onder 'n wanindruk geplaas het.

Groete

Soois

"Anne" skryf in boodskap news:efqp2m$mb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek volg die nuus groep al geruime tyd maar is die eerste keer dat ek
> skryf. Wil net vir Mr Human meedeel dat my bediende (jy het miskien n meid
> ek nie) 9 uur begin werk, ek begin 7 uur, en 2 uur as sy loop het ek nog 3
> ure se werk oor. Koffie in die bed is daar beslis nie en ook nie baie tyd
> vir DSTV nie ek moet ook huis toe kom en kom kind kos gee en bad ens.
> Weet nie waar jy bly nie, seker in die grammadoelas want by ons is daar
> gereelde taxis dit neem haar hoogstens n uur om by die huis te kom. Maar
> as ek maar net na jou luister kry ek die indruk jy is een van daai mans
> wat heeldag op sy agterent sit en nonsens praat.
> "Suidwester" wrote in message
> news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat,
>> hm? Hoe anders sal jy weet?
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
>>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van
>>> daardie regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy
>>> in elk geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou
>>> soveel swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs
>>> die Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington,
>>> Will Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit
>>> aktrises soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle
>>> maagdelike wit velletjies nie.
>
>>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>
>>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en
>>> begin dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die
>>> kinders se skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en
>>> in kerslig moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se
>>> prepaid krag hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar
>>> geld vir die bak wat sy laas maand gebreek het.
>
Re: Multichoice [boodskap #111246 is 'n antwoord op boodskap #111241] Ma, 02 Oktober 2006 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
telkoms...@telkomsa.n  is tans af-lyn  telkoms...@telkomsa.n
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Skapie - Hulle het al TIEN jaar gehad om iets vir hulleself reg te kry, en
het hulle?? (Dit is nou as hulle sodanig sleg daaraan toe was) Ek self het
op 'n plaas grootgeword; van kleins af gewerk van donker tot donker,
kaalvoet skooltoe geloop - Somer en Winter- by kerslig studeer, my ma het op
'n houtstoof gekook, self koeie gemelk ens, ens maar jou bloeiende hart sal
dit seker nie glo of verstaan nie; punt is: dit het my geleer om te werk en
self te doen; nie bakhand te staan en se die wêreld skuld my nou 'n bestaan
nie.
Re: Multichoice [boodskap #111250 is 'n antwoord op boodskap #111246] Di, 03 Oktober 2006 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"telkoms...@telkomsa.net" skryf in boodskap news:efrp9h$ccn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skapie - Hulle het al TIEN jaar gehad om iets vir hulleself reg te kry, en
> het hulle??

So die mense wat ons nou vir die beste deel van 300 jaar as derdeklas
burgers hanteer het, moet hulself nou regruk in tien jaar? Die meeste
blankes was vir meer as tien jaar op skool, maar 'n hele kultuur van
onderdrukking moet in tien jaar oorwin word?

> (Dit is nou as hulle sodanig sleg daaraan toe was)

Nee wat nie te sleg nie, net geen stemreg nie, geen seggenskap in hoe hulle
land bestuur en beheer word nie, geen eiendomsreg nie, geen ordentlike
opvoeding in hulle eie taal nie, geen lopende water, geen elektrisiteit,
hulle moes buite die dorpe in lokasies bly, hulle bewegings is beperk deur
die instromingsbeheerwette en pasboeke, hoeveel meer moet ek nog noem?

> Ek self het op 'n plaas grootgeword;

Ja ek is seker jy het op 'n plaas grootgeword wat jou pa besit het, wat sy
eiendom was. Daar het julle in die groot opstal gebly, terwyl die werkers
in 'n ry klein huisies daar onder gebly het? Hulle het geen reg gehad om
hulle eie plase te besit nie, en was gedoem tot werk op ander mense se
grond.

> van kleins af gewerk van donker tot donker, kaalvoet skooltoe geloop -
> Somer en Winter- by kerslig studeer, my ma het op 'n houtstoof gekook,
> self koeie gemelk ens,

'n Edele bestaan, inderdaad. Baie witmense het 40-50 jaar terug op plase
sonder elektrisiteit gewoon, en by kerslig gestudeer ens. Dit sluit my eie
ouers in. En toe kom Eskom en lê lyne aan na die plase toe, sodat die plaas
eienaar kan lig hê, en 'n elektriese stoof kan gebruik en 'n melkmasjien kan
installeer. Die meerderheid van die bevolking, moes egter agterbly in die
donker eeue, want hierdie voorregte was slegs die blankes beskore, weinig
lokasies het elektiristeit gehad tot sommer nou-die-dag.

> ens maar jou bloeiende hart sal dit seker nie glo of verstaan nie;

Ja ek het 'n bloeiende hart. My hart bloei as ek sien hoe my medemens ly.
Natuurlik glo ek dat jy op 'n plaas grootgeword het en kaalvoet geloop het.

> punt is: dit het my geleer om te werk en self te doen;

.....en aan die einde van die dag terug te gaan na die huis waar mamma en
die ousies vir jou lekker tafel gedek het en jy kon aansit vir aandete,
daarna lekker in die bad geklim, by kerslig jou Bybel gelees en in 'n warm
bed in jou eie kamer geklim, of miskien moes jy dit met 'n boetie of sussie
deel, maar jy het nie nodig gehad om saam met ouers en broers en susters 'n
tweekamer huisie te deel nie.

> nie bakhand te staan en se die wereld skuld my nou 'n bestaan nie.

Die wêreld skuld hulle nie 'n bestaan nie, ONS skuld hulle die bestaan wat
ons van hulle af weggeneem het. ONS, ek en jy wat hulle vir jare (en selfs
nou) as minderwaardig beskou het, as kaffers uitgeskel het, hulle nie in
dieselfde tou in die bank of poskantoor wou laat staan nie, wat vir hulle
brood en water in blikbekers by die agterdeur gegee het, wat kon gaan
studeer by staatsgesubsidieerde universiteite, bloot omdat ons velle wit
was, wat nie eens wou waag om saam met hulle te aanbid nie, hulle kan mos
hulle eie kerke hê, sodat ons in ons illusie van rassemeerderwaardigheid kon
voortleef, dit uit die Bybel regverdig en oë toeknyp as ons regering skiet
en martel en afbreek en hervestig net soos hulle lus is en soos 'n Adriaan
Vlok eendag kan sê "Ek het niks daarvan geweet nie, ek moes seker meer vrae
gevra het."

Dit, my vriend, is wat ons aan ander mense gedoen het. Nou kla ons oor 'n
groot maatskappy aan hulle die kans gee om iets van hulle lewens te maak,
voordat nog 'n geslag van hulle verlore gaan. Terwyl ek vir my familie by
KFC kos gaan koop vir meer geld as wat die grootste meerderheid van die
mense in hierdie land per maand verdien.

Lekker slaap in jou warm bed vanaand, met die wete dat miljoene mense vanaad
nie kos gehad het om te eet nie, bloot omdat hulle velle swart is.

Vrede.
Re: Multichoice [boodskap #111284 is 'n antwoord op boodskap #111229] Wo, 04 Oktober 2006 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

Jy maak natuurlik die klassieke fout deur te argumenteer omdat die NP
rassisties was, is dit totaal aanvaarbaar dat die ANC nou rassisties
kan wees.

Wel swaer, ek het nuus vir jou. Dit is nie.

Rassisme het in 1960 gestink en in 1970 en in 1980 en dit stink steeds
in 2006.

Ek het toe gese dit stink en ek se nou dit stink.

Kry rigting en ontdek beginsels.
Re: Multichoice [boodskap #111285 is 'n antwoord op boodskap #111241] Wo, 04 Oktober 2006 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2006 16:24:11 +0200, "Francois Human" wrote:

> Ek het spesifiek die woorde 'meid' en 'kaffer' gebruik omdat dit is hoe 'n
> groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is terme
> wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok.

So, jy verafsku dit nie SO baie dat jy dit nie sal gebruik om n
gesprek uit te lok nie?

Klink maar na n vlakkerige verafskuwinfg.
Re: Multichoice [boodskap #111286 is 'n antwoord op boodskap #111240] Wo, 04 Oktober 2006 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2006 16:13:50 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Suidwester
>
> Ek het spesifiek hierdie taal gebruik omdat dit is wat ek op 'n daaglikse
> basis van mense hoor. Ja, ek het ook lank gedink dat ek beter is as ander
> bevolkingsgroepe, ek vang myself nou nog gereeld dat ek dit doen. So ek
> praat van myself ook in hierdie geval.

So, omarm nie-rassigheid. Dis eintlik al uitweg.

En besef dat rassisme verkeerd is. Van wit na swart EN van swart na
wit.

En besef dat "no whites allowed" net so kak is soo "no blacks allowed"
Re: Multichoice [boodskap #111287 is 'n antwoord op boodskap #111229] Wo, 04 Oktober 2006 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
omskrywing van rassisme: “Attitudes, practices and other factors that
disadvantage people because of their race, colour or ethnicity.”
Re: Multichoice [boodskap #111293 is 'n antwoord op boodskap #111287] Wo, 04 Oktober 2006 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Webster: a belief that race is the primary determinant of human traits and
capacities and that racial differences produce an inherent superiority of a
particular race

Wikipedia: Racism is a belief in the moral or biological superiority of one
race or ethnic group over another or others

Ester Yusuf: Racism is the belief that human beings can be divided into
races and that member of some races is inferior to members of other races.
Usually, this attitude also involves the belief that one's own race is
superior to other races. People who believe in or practice racism are called
racists. They claim that members of their own race are mentally, physically,
morally, or culturally superior to those of other races. Because racists
assume they are superior, they believe they deserve special rights and
privileges.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p9g7i2trgavc0kmcri8lfuagnnd5gp85oi@4ax.com...
> On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
> noudat
>> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank
>> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
>> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
> Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
> omskrywing van rassisme: "Attitudes, practices and other factors that
> disadvantage people because of their race, colour or ethnicity."
Re: Multichoice [boodskap #111295 is 'n antwoord op boodskap #111250] Wo, 04 Oktober 2006 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
telkoms...@telkomsa.n  is tans af-lyn  telkoms...@telkomsa.n
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ou Francois, hierdie een verstaan ek nie - Ek dag dit was die NP wat die
argitekte van apartheid was en die "onderdrukkers" was; maar hulle het maar
eers in 1948 aan bewind gekom en jy praat van 300 jaar! Nou wie was die
verdrukkers voor daai tyd?? Jan van Riebeeck? :-)
Re: Multichoice [boodskap #111296 is 'n antwoord op boodskap #111285] Wo, 04 Oktober 2006 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag Greyling

Kom tog oor jouself.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:10g7i2pe9ubb188fmgbvb9qpukkg2af31h@4ax.com...
> On Mon, 2 Oct 2006 16:24:11 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
> hoe 'n
>> groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is terme
>> wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok.
>
> So, jy verafsku dit nie SO baie dat jy dit nie sal gebruik om n
> gesprek uit te lok nie?
>
> Klink maar na n vlakkerige verafskuwinfg.
Re: Multichoice [boodskap #111297 is 'n antwoord op boodskap #111295] Wo, 04 Oktober 2006 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op geen stadium die NP as die enigste sondebokke bestempel nie. Dink
jy iemand wat grond by Hottentotte ruil vir 'n paar glaskrale en koperdraad
is nie besig met rassistiese optrede nie?

"telkoms...@telkomsa.net" skryf in boodskap news:eg1054$rk9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ou Francois, hierdie een verstaan ek nie - Ek dag dit was die NP wat die
> argitekte van apartheid was en die "onderdrukkers" was; maar hulle het
> maar eers in 1948 aan bewind gekom en jy praat van 300 jaar! Nou wie was
> die verdrukkers voor daai tyd?? Jan van Riebeeck? :-)
>
Re: Multichoice [boodskap #111300 is 'n antwoord op boodskap #111250] Wo, 04 Oktober 2006 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kyk Net Noord van jou. Sien jy enige sukses? Hoeveel jaar dink jy gaan hulle
nog vat?
Dit is seker ook die blanke se skuld. Dit is blankes wat Mugabe en Nelson en
die Kongo en ..... mag gegee het. Nou fok hulle alles op.
Re: Multichoice [boodskap #111307 is 'n antwoord op boodskap #111296] Do, 05 Oktober 2006 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Fokkit. Jy is seker nou bly jy is 'n apteker ne. Na die pak slae wat Ferdi
jou nou gegee het sluk jy seker 'n hele paar pyn pilletjies of hoe.

"Francois Human" skryf in boodskap news:eg145v$2ogp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag Greyling
>
>
> Kom tog oor jouself.
>
Re: Multichoice [boodskap #111308 is 'n antwoord op boodskap #111297] Do, 05 Oktober 2006 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" skryf in boodskap news:eg14uj$2oh8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het op geen stadium die NP as die enigste sondebokke bestempel nie.
> Dink jy iemand wat grond by Hottentotte ruil vir 'n paar glaskrale en
> koperdraad is nie besig met rassistiese optrede nie?
------Miskien moet ek gou iets sê. As jy vandag besluit om jou huis te
verkoop vir sê R100 000 en oor 50 jaar is daai huis R2 miljoen werd, dan het
ek jou verneuk en jou huis gesteel...volgens jou kinders en kleinkinders?
Dieselfde twak argument is al gevoer hier in ons land oor mense grond by
hoofmanne gekoop het met gesoute perde en gewere. In 'n wêreld waar 'n
geweer nog net van gehoor was en perdesiektes, is dit geweldig waardevol.
Eskaleer jy die waarde na vandag toe dan was baie van hierdie onontwikkelde
grond waarop g'n mens gebly het, glad nie goedkoop nie. Ons het op 'n kol
die Duitse Phenning prys per hektaar wat oud-Schutztruppe van die Duitse
Weermag wat nie wou teruggaan Duitsland vanuit Suidwes nie, betaal het vir
onbewoonde plaasgrond en dis eintlik duur grond gewees.
Re: Multichoice [boodskap #111309 is 'n antwoord op boodskap #111296] Do, 05 Oktober 2006 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Antwoord die vraag.
Anders gestel - stick to the issue.

On Wed, 4 Oct 2006 22:05:15 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ag Greyling
>
>
> Kom tog oor jouself.
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:10g7i2pe9ubb188fmgbvb9qpukkg2af31h@4ax.com...
>> On Mon, 2 Oct 2006 16:24:11 +0200, "Francois Human"
>> wrote:

>> > hoe 'n
>>> groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is terme
>>> wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok.

>> So, jy verafsku dit nie SO baie dat jy dit nie sal gebruik om n
>> gesprek uit te lok nie?

>> Klink maar na n vlakkerige verafskuwinfg.
>
Re: Multichoice [boodskap #111310 is 'n antwoord op boodskap #111293] Do, 05 Oktober 2006 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Raait. Kom ek vertel jou iets wat jy klaarblyklik nie weet nie - die
ANC se eie instansies gebruik die new Brunswick-omskrywing.

Interresant, ne?

Laat ek die volgende byvoeg - die Kanadese omskrywings was
instrumenteel gewees toe Suid-Afrika se grondwet voor 1994 geskryf is.

On Wed, 4 Oct 2006 18:59:23 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Webster: a belief that race is the primary determinant of human traits and
> capacities and that racial differences produce an inherent superiority of a
> particular race
>
> Wikipedia: Racism is a belief in the moral or biological superiority of one
> race or ethnic group over another or others
>
> Ester Yusuf: Racism is the belief that human beings can be divided into
> races and that member of some races is inferior to members of other races.
> Usually, this attitude also involves the belief that one's own race is
> superior to other races. People who believe in or practice racism are called
> racists. They claim that members of their own race are mentally, physically,
> morally, or culturally superior to those of other races. Because racists
> assume they are superior, they believe they deserve special rights and
> privileges.
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:p9g7i2trgavc0kmcri8lfuagnnd5gp85oi@4ax.com...
>> On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
>> wrote:

>> > noudat
>>> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>>> lank
>>> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
>>> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.

>> Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
>> omskrywing van rassisme: "Attitudes, practices and other factors that
>> disadvantage people because of their race, colour or ethnicity."
>
Re: Multichoice [boodskap #111311 is 'n antwoord op boodskap #111297] Do, 05 Oktober 2006 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Oct 2006 22:18:23 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ek het op geen stadium die NP as die enigste sondebokke bestempel nie. Dink
> jy iemand wat grond by Hottentotte ruil vir 'n paar glaskrale en koperdraad
> is nie besig met rassistiese optrede nie?

Nie as die mense wat die krale aanvaar weet wat hulle doen en instem
nie. Dis n basiese regsbeginsel.

Net so by the way, dink jy dis "rassisties" en "kolonialisties" om
mense wat reeds vir eeue in 'n plek leef van daardie grond af te dryf
en dit vir jouself te vat?

Indien jy dink dit is, oorweeg die volgende net vir interresantheid -
daar was twee sulke bree bewegings in wat vandag SA is. Die een ken jy
sekerlik - die Europeers se verdrywing van die San (en die Hottentotte
of Khoi waarna jy elders verwys het) en die swartmense.

Die ander een is nogal interresant. Dit is die verdrywing van die San
oor die hele "Suid-Afrika" deur die swartmense wat van Wes-Afrika die
gebied inbeweeg het voor die Europeers. Hul nasate is vandag swart
Suid-Afrikaners.
Re: Multichoice [boodskap #111312 is 'n antwoord op boodskap #111300] Do, 05 Oktober 2006 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Oct 2006 07:25:28 +1000, "ekke" wrote:

> Kyk Net Noord van jou. Sien jy enige sukses? Hoeveel jaar dink jy gaan hulle
> nog vat?
> Dit is seker ook die blanke se skuld. Dit is blankes wat Mugabe en Nelson en
> die Kongo en ..... mag gegee het. Nou fok hulle alles op.

Stadig nou. Die wittes in SA het goed saam opgefok, maar was gered
deur goud 100 jaar gelede.
Re: Multichoice [boodskap #111314 is 'n antwoord op boodskap #111297] Do, 05 Oktober 2006 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" skryf in boodskap news:eg14uj$2oh8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het op geen stadium die NP as die enigste sondebokke bestempel nie.
> Dink jy iemand wat grond by Hottentotte ruil vir 'n paar glaskrale en
> koperdraad is nie besig met rassistiese optrede nie?

Dit was meer as voldoende betalings middele, gesiene dat daar nie 'n
geldstelsel was soos vandag nie. En hoe jy dit as rassisties sien weet ek
ook nie so lekker nie. Ek dink jy is besig om te gorrel
Re: Multichoice [boodskap #111316 is 'n antwoord op boodskap #111310] Do, 05 Oktober 2006 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf

die
> ANC se eie instansies gebruik die new Brunswick-omskrywing.

> Laat ek die volgende byvoeg - die Kanadese omskrywings was
> instrumenteel gewees toe Suid-Afrika se grondwet voor 1994 geskryf is.

Dis vir my nogal interessant dat jy opmerk dat
dit die omskrywing van rassisme van New Brunswick
is, wat die ANC oorgeneem het. Ek het dit nie
geweet nie.
Ons het vir 25 jaar in New Brunswick gewoon.
Dis 'n klein provinsie, omtrent so groot soos die
Kruger Wildtuin. Maar baie vooruitdenkend. Dis
die enigste offisieel-tweetalige provinsie in
Kanada. Omtrent een-derde van die bevolking
is Akadiërs, wat hulle eie brand van Frans
praat ( omdat dit Frans uit die sewentiende eeu
was wat na Noord-Amerika oorgeplant is. Net
soos Afrikaans sewentiende eeuse Suid-
Nederlands is.)
Rassisme is egter alive and kicking
in New Brunswick. Nie net onder die wittes
wat dink dat hulle beter as die Eerste Nasies
is nie. Ook onder die Eerste Nasies self.
Die twee grootste groepe in Oostelike Kanada
is die Micmac en die Maliseet. My beste
vriendin in Fredericton ( die hoofstad van
New Brunswick) was 'n Maliseet. As ek
so nou en dan dié feit vergeet het en haar
as Micmac aandui, was haar toorn billik
ontstoke.

Gloudina
Re: Multichoice [boodskap #111322 is 'n antwoord op boodskap #111309] Do, 05 Oktober 2006 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord op jou vraag is dan: Nee ek sien dit nie as 'n vlajjerige
verafskuwing. Die hele trant van my pos was sarkasties gewees en die terme
is in daardie selfde trant gebruik.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:caj9i2df6oq4hj0e4rlvf71cs9im4352g9@4ax.com...
>
> Antwoord die vraag.
> Anders gestel - stick to the issue.
>
>
> On Wed, 4 Oct 2006 22:05:15 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
>> Ag Greyling


>> Kom tog oor jouself.


>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:10g7i2pe9ubb188fmgbvb9qpukkg2af31h@4ax.com...
>>> On Mon, 2 Oct 2006 16:24:11 +0200, "Francois Human"
>>> wrote:
>
>>> >> hoe 'n
>>>> groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is
>>>> terme
>>>> wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok.
>
>>> So, jy verafsku dit nie SO baie dat jy dit nie sal gebruik om n
>>> gesprek uit te lok nie?
>
>>> Klink maar na n vlakkerige verafskuwinfg.
Re: Multichoice [boodskap #111323 is 'n antwoord op boodskap #111307] Do, 05 Oktober 2006 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek moes seker daai pak slae misgekyk het, want ek voel nie gestraf nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1160030019.498313@work.isdsl.net...
> Fokkit. Jy is seker nou bly jy is 'n apteker ne. Na die pak slae wat Ferdi
> jou nou gegee het sluk jy seker 'n hele paar pyn pilletjies of hoe.
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:eg145v$2ogp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag Greyling


>> Kom tog oor jouself.

>
Re: Multichoice [boodskap #111325 is 'n antwoord op boodskap #111312] Do, 05 Oktober 2006 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die wittes in SA het suksesvol geboer voor goud. Ek wil weet wat is Noord en
SA se verskoning vir agte-uit boer. Dit is nie deel van hulle kultuur om 'n
sukses van iets te maak nie. Hulle verstaan nie die konsep nie.
Re: Multichoice [boodskap #111328 is 'n antwoord op boodskap #111325] Vr, 06 Oktober 2006 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anne  is tans af-lyn  Anne
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2006
Karma: 0
Junior Lid
Dis darem nie heeltemal waar nie. Daar is swart mense wat n sukses gemaak
het, probleem is dat die groot meerderheid glo die wêreld skuld hulle en dus
hoef hulle nie eers te probeer nie. Maar net so is daar wit mense wat net
plain sleg is, was so voor die verkiesing en is nou nog slegter. Dit hand
van die persoon self af. In elke nasie is daar goed en sleg.
"ekke" wrote in message
news:4525767e$0$489$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Die wittes in SA het suksesvol geboer voor goud. Ek wil weet wat is Noord
> en SA se verskoning vir agte-uit boer. Dit is nie deel van hulle kultuur
> om 'n sukses van iets te maak nie. Hulle verstaan nie die konsep nie.
>
Re: Multichoice [boodskap #111331 is 'n antwoord op boodskap #111325] Vr, 06 Oktober 2006 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Oct 2006 07:19:32 +1000, "ekke" wrote:

> Die wittes in SA het suksesvol geboer voor goud. Ek wil weet wat is Noord en
> SA se verskoning vir agte-uit boer. Dit is nie deel van hulle kultuur om 'n
> sukses van iets te maak nie. Hulle verstaan nie die konsep nie.

Suksesvol voor goud. He, he... Ja sure.
Re: Multichoice [boodskap #111332 is 'n antwoord op boodskap #111322] Vr, 06 Oktober 2006 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Oct 2006 18:59:20 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Die antwoord op jou vraag is dan: Nee ek sien dit nie as 'n vlajjerige
> verafskuwing. Die hele trant van my pos was sarkasties gewees en die terme
> is in daardie selfde trant gebruik.

vlajjerige ???
Re: Multichoice [boodskap #111334 is 'n antwoord op boodskap #111331] Vr, 06 Oktober 2006 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hulle is net 'n las vir die planeet aarde.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:arkci2tq387kmfpo1o3kkk6u6r3p6376vk@4ax.com...
> On Fri, 6 Oct 2006 07:19:32 +1000, "ekke" wrote:
>
> Noord en
>> SA se verskoning vir agte-uit boer. Dit is nie deel van hulle kultuur om
>> 'n
>> sukses van iets te maak nie. Hulle verstaan nie die konsep nie.
>
> Suksesvol voor goud. He, he... Ja sure.
>
Re: Multichoice [boodskap #111335 is 'n antwoord op boodskap #111332] Vr, 06 Oktober 2006 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Oeps jammer, vingerfoutjie

>
> vlajjerige ???
Re: Multichoice [boodskap #111338 is 'n antwoord op boodskap #111325] Vr, 06 Oktober 2006 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
telkoms...@telkomsa.n  is tans af-lyn  telkoms...@telkomsa.n
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Is ook nie baie lief vir werk nie.
Re: Multichoice [boodskap #111339 is 'n antwoord op boodskap #111312] Vr, 06 Oktober 2006 19:47 Na vorige boodskap
telkoms...@telkomsa.n  is tans af-lyn  telkoms...@telkomsa.n
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Kan ons nie maar gesprek voer sonder gekruide taal nie? Afrikaans is so
mooi, al word dit deur sommige geleerde ouens as 'n gemors afgemaak?!
Vorige onderwerp: Hotel Rwanda
Volgende onderwerp: The Weakest Link
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:31:09 MGT 2024