Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Lyfstraf in Suid Afrika (en elders)
Lyfstraf in Suid Afrika (en elders) [boodskap #110952] Do, 17 Augustus 2006 09:05 na volgende boodskap
Schalk...  is tans af-lyn  Schalk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie is 'n baie interessante skakel oor die onderwerp van lyfstraf
in Suid Afrika http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
Re: Lyfstraf in Suid Afrika (en elders) [boodskap #110954 is 'n antwoord op boodskap #110952] Do, 17 Augustus 2006 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis is baie interessant en ook interessant om te sien dat meeste mense reken
lyfstraf is OK. Darem self ook van dié opinie aangesien dit 'n vinnige
manier is om 'n probleem aan te spreek en dissipline toe te pas, sonder om
'n groot gedoe van 'n ding te maak.
"Schalk" wrote in message
news:1155805520.045209.217100@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Hierdie is 'n baie interessante skakel oor die onderwerp van lyfstraf
> in Suid Afrika http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>
Re: Lyfstraf in Suid Afrika (en elders) [boodskap #110970 is 'n antwoord op boodskap #110954] Ma, 21 Augustus 2006 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lyfstaf is 'n moet. Dit moet egter beheersd toegepas word in skole.
Nie meer as 6 houe op 'n slag nie en moet in die hoof se kantoor gebeur met
ekstra persoon as getuie met die ouers se toestemming.

Kinders gaan baie meer gehoorsaam wees as did sissie behandeling wat hulle
nou kry... bly pouse in die klas , kry inskrywings in jou huiswerk boek,
of bly 'n uur na skool.
As die onnies se my kinders moet na skool bly gaan haal ek hulle anyway
want wie is die persoon nou om my lewe te reel. Le die roede in en daarna
is alles weer vergete die kind terug op die spoor en almal gaan aan

"Suidwester" skryf in boodskap news:YaOdnfc1krXVqHnZnZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Dis is baie interessant en ook interessant om te sien dat meeste mense
> reken lyfstraf is OK. Darem self ook van dié opinie aangesien dit 'n
> vinnige manier is om 'n probleem aan te spreek en dissipline toe te pas,
> sonder om 'n groot gedoe van 'n ding te maak.
> "Schalk" wrote in message
> news:1155805520.045209.217100@75g2000cwc.googlegroups.com...
>> Hierdie is 'n baie interessante skakel oor die onderwerp van lyfstraf
>> in Suid Afrika http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>
Re: Lyfstraf in Suid Afrika (en elders) [boodskap #111002 is 'n antwoord op boodskap #110970] Wo, 30 Augustus 2006 05:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het die antwoord Otterkop - laat die onderwyser die ouer bel om die
stout kind te kom haal en te tug.
Hoekom moet die skoolhoof of enige ander leerkrag dit doen?
Intussen kan die kind in 'n klein donker kamertjie gehou word sodat die
onderwyser aan kan gaan met die les.

Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:EZWdnew5btyy2nTZnZ2dnUVZ_sGdnZ2d@is.co.za...
> Lyfstaf is 'n moet. Dit moet egter beheersd toegepas word in skole.
> Nie meer as 6 houe op 'n slag nie en moet in die hoof se kantoor gebeur
> met
> ekstra persoon as getuie met die ouers se toestemming.
>
> Kinders gaan baie meer gehoorsaam wees as did sissie behandeling wat hulle
> nou kry... bly pouse in die klas , kry inskrywings in jou huiswerk boek,
> of bly 'n uur na skool.
> As die onnies se my kinders moet na skool bly gaan haal ek hulle anyway
> want wie is die persoon nou om my lewe te reel. Le die roede in en daarna
> is alles weer vergete die kind terug op die spoor en almal gaan aan
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:YaOdnfc1krXVqHnZnZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Dis is baie interessant en ook interessant om te sien dat meeste mense
>> reken lyfstraf is OK. Darem self ook van dié opinie aangesien dit 'n
>> vinnige manier is om 'n probleem aan te spreek en dissipline toe te pas,
>> sonder om 'n groot gedoe van 'n ding te maak.
>> "Schalk" wrote in message
>> news:1155805520.045209.217100@75g2000cwc.googlegroups.com...
>>> Hierdie is 'n baie interessante skakel oor die onderwerp van lyfstraf
>>> in Suid Afrika http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>
Vorige onderwerp: Universiteitskoshuise en lyfstraf
Volgende onderwerp: Skole in die NSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:37:26 MGT 2024