Wie kan help? [boodskap #110754] |
Thu, 13 July 2006 09:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n navraag van my het ek die volgende antwoord gekry:
The three academics are:
� Dr Sarita Maree;
� Prof. Willem Ferguson;
� Prof. Eugene Cloete.
Wie weet iets van bg brawes?
Hule is die drie wat ingestem het om met Hovind op 'n verhoog in debat te
tree.
Al die ander wetenskaplikes of andersdenkendes wat genader is, het geweier.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #110755 is 'n antwoord op boodskap #110754] |
Fri, 14 July 2006 06:22 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Brawes ?. Jy hoef nie braaf te wees om met Hovind te redeneer nie. Die
"Dr" is 'n nutcase. Geduld miskien en 'n goeie humorsin, maar waragtig
nie braaf nie
Annette wrote:
>
> Wie weet iets van bg brawes?
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #110758 is 'n antwoord op boodskap #110755] |
Sat, 15 July 2006 08:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Braaf, want hulle reputasie kan miskien daaronder lei.
Die meeste akademici en wetenskaplikes wat genader is weier om 'n verhoog
met hom te deel, want dit sal glo sy saak versterk.
Gister gehoor dat hy en sy vroulief op 13/7 in die VSA in hegtenis geneem is
weens belastingverneuking.
Lyk my Morelettapark is hul huurgeld van die saal kwyt.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1152858162.910098.45300@35g2000cwc.googlegroups.com...
> Brawes ?. Jy hoef nie braaf te wees om met Hovind te redeneer nie. Die
> "Dr" is 'n nutcase. Geduld miskien en 'n goeie humorsin, maar waragtig
> nie braaf nie
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Wie weet iets van bg brawes?
>
|
|
|