Suidwester... [boodskap #110397] |
Wed, 24 May 2006 09:58 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...siende dat jy kennis het oor 'n wye spektrum van goed wat dink van die
Canon Powershot A530, is dit 'n oraaite digicam om naweek klub rugby en
kiekies te neem? Wat dink is dit die beste om 'n digicam te koop van ouens
wat spesialiseer in sulke kameras soos, codak, canon and nikon??
Dankie
Deneile
|
|
|
Re: Suidwester... [boodskap #110406 is 'n antwoord op boodskap #110397] |
Thu, 25 May 2006 07:51 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou het jy my in 'n hoek. Ek's 'n stilfotograaf en het eintlik nog nooit
'n videokamera gebruik nie. Canon se produkte is meestal baie goed. So
in die algemeen sou ek reken dat daar so 'n paar dinge is om na te kyk:
1. Batterylewe. Hoe lank kan jy skiet op 'n enkele pak? Wat sal ekstra
pakke kos?
2. Die maksimum optimum zoom en minder digitale zoom. Moerse digitale
zoom klink baie indrukwekkend, maar as wat dit doen, is om die pixels te rek
en daarmee die beeld te verswak. Optiese zoom is die beeld in die lens en
affekteer nie die kwaliteit nie.
"Deneile" skryf in boodskap news:e51aq1$gs3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...siende dat jy kennis het oor 'n wye spektrum van goed wat dink van die
> Canon Powershot A530, is dit 'n oraaite digicam om naweek klub rugby en
> kiekies te neem? Wat dink is dit die beste om 'n digicam te koop van
> ouens wat spesialiseer in sulke kameras soos, codak, canon and nikon??
>
> Dankie
> Deneile
>
|
|
|