Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mense leer ken
mense leer ken [boodskap #110388] Di, 23 Mei 2006 15:48 na volgende boodskap
jan[3]  is tans af-lyn  jan[3]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal
Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
kan gesels.

Groete

Jan
Re: mense leer ken [boodskap #110389 is 'n antwoord op boodskap #110388] Di, 23 Mei 2006 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"jan" skryf:

> Hallo almal
> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
> kan gesels.

Hallo Jan. Net een vraag aan jou. Sou dit 'n verskil maak as jy weet
wie wie is en wat hulle agtergrond is? Ek meen, gaan dit 'n verskil
maak in hoe ernstig of hoe jy die woorde op jou skerm gaan
interpreteer?
Waarom gesels jy nie net saam nie? Dit is tog net woorde en gedagtes
wat ons deel met mekaar. Jy kan mos self besluit waarmee jy saamstem
en waarmee jy verskil. :)
Re: mense leer ken [boodskap #110390 is 'n antwoord op boodskap #110389] Di, 23 Mei 2006 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[3]  is tans af-lyn  jan[3]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:npb672tnjjs4k3fue71jpi7qh1ja947aim@4ax.com...
> "jan" skryf:
>
> Hallo Jan. Net een vraag aan jou. Sou dit 'n verskil maak as jy weet
> wie wie is en wat hulle agtergrond is? Ek meen, gaan dit 'n verskil
> maak in hoe ernstig of hoe jy die woorde op jou skerm gaan
> interpreteer?
> Waarom gesels jy nie net saam nie? Dit is tog net woorde en gedagtes
> wat ons deel met mekaar. Jy kan mos self besluit waarmee jy saamstem
> en waarmee jy verskil. :)
>

Hallo Katryn
Nee, dit sal seker geen verskil maak nie, maar met net `n bietjie meer
inligting kan ek die sekere denkwyse van `n persoon meer waardeer en
verstaan. Ons het hier, soos ek opsom, meerendeels te doen met mense wat nie
meer nat agter die ore is nie, dus is ouderdom een van die mindere, maar
beroep en opleiding kan nuttig wees.
groete
Jan
Re: mense leer ken [boodskap #110391 is 'n antwoord op boodskap #110388] Di, 23 Mei 2006 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
S  is tans af-lyn  S
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan" wrote:
> Hallo almal
> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
> kan gesels.
>
> Groete
>
> Jan

Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
motivering om wel te reageer.

Ek hou ook al 'n rukkie die groep dop. Het miskien verder gegaan as jy
en selfs die argiewe gebruik om DNS monsters op te spoor. Wat nie
werklik verblydend is nie.
Loop lig vir hulle - my gevolgtrekkings is dat Gloudina verskoon kan
word, want sy is nie meer lekker nie. Later van jare raak mense
somtyds dof.
Katryn (en Suidwester wat ooglopend een mens is) probeer om
indruk te maak as een plaasjapie wat in die biblioteke (of op search
engines) boer, om indruk te maak op die bure, maar die bure lag vir
hom omdat hy stadig is.
Ferdi... vergewe hom want hy is plein dom. En jy lag nie vir sulke
mense nie, maar wees jammer vir hulle.
Otterjasie sowel as Jonas en ek, kan maklik saam 'n lekker braaivleis
hou en 'n paar wyne saam drink. En dan kan ek Jonas van
korfbal leer - wie stel belang in Rugby:-(
Toreke? Hy probeer voorgee naskoolse opleiding te hê, en hy
kan nie eens lekker spel nie. Die manier waarop hy aandag op
homself probeer vestig, beteken dalik dat hy deel is van die
Katryn/Suidwester verhouding. (en die argiewe sê vir my
dat, as in Suid Afrika 'n nuwe Staats President aangestel word,
sal Hessie onmiddelik vertel dat sy vir hom (of haar) skoolgehou het.

S
Re: mense leer ken [boodskap #110392 is 'n antwoord op boodskap #110391] Di, 23 Mei 2006 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
S skryf:

> Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
> hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
> motivering om wel te reageer.

Nou ja, so kom al goeie dinge seker op 'n einde. En DD is weer terug
in al sy glorie.
Ek groet julle vir eers. Sal dalk weer eendag 'n bietjie kom inloer.
Re: mense leer ken [boodskap #110394 is 'n antwoord op boodskap #110391] Wo, 24 Mei 2006 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
En jy, S?

Hoe is jy dan so swygsaam oor jouself?

Sal jou sê wat? Soos jou twee broers met wie jy om 'n braaivleisvuur kan
sit, ken jy net een tegniek, dis om nie die bal te speel nie, maar die
persoon! Trouens, dis nogal kenmerkend van al die ouens wat 'n probleem het
om verder as 'n mens se velkleur te kyk!

En dit bewys een ding? Jy het of nie die vermoë of jy het nie grondige
argumente om die ander een se argument(e) te weerlê nie.

Torreke

"S" skryf in boodskap news:98n6729lsaqnohc5m7e3g8gvglcrmnguvl@4ax.com...
> On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan"
> wrote:
>
>> Hallo almal
>> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
>> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
>> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder
>> te
>> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam
>> te
>> kan gesels.

>> Groete

>> Jan


>
> Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
> hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
> motivering om wel te reageer.
>
> Ek hou ook al 'n rukkie die groep dop. Het miskien verder gegaan as jy
> en selfs die argiewe gebruik om DNS monsters op te spoor. Wat nie
> werklik verblydend is nie.
> Loop lig vir hulle - my gevolgtrekkings is dat Gloudina verskoon kan
> word, want sy is nie meer lekker nie. Later van jare raak mense
> somtyds dof.
> Katryn (en Suidwester wat ooglopend een mens is) probeer om
> indruk te maak as een plaasjapie wat in die biblioteke (of op search
> engines) boer, om indruk te maak op die bure, maar die bure lag vir
> hom omdat hy stadig is.
> Ferdi... vergewe hom want hy is plein dom. En jy lag nie vir sulke
> mense nie, maar wees jammer vir hulle.
> Otterjasie sowel as Jonas en ek, kan maklik saam 'n lekker braaivleis
> hou en 'n paar wyne saam drink. En dan kan ek Jonas van
> korfbal leer - wie stel belang in Rugby:-(
> Toreke? Hy probeer voorgee naskoolse opleiding te hê, en hy
> kan nie eens lekker spel nie. Die manier waarop hy aandag op
> homself probeer vestig, beteken dalik dat hy deel is van die
> Katryn/Suidwester verhouding. (en die argiewe sê vir my
> dat, as in Suid Afrika 'n nuwe Staats President aangestel word,
> sal Hessie onmiddelik vertel dat sy vir hom (of haar) skoolgehou het.
>
> S
>
Re: mense leer ken [boodskap #110395 is 'n antwoord op boodskap #110391] Wo, 24 Mei 2006 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"S" wrote

> ... en hy kan nie eens lekker spel nie. >

Hi Sies-An (my verskoning as ek dalik jou naam verkeerd spel),

Jou taalgebruik laat beslis niets te wense oor nie!

"outbox check" en "search engines",
"DNS monsters" in plaas van "DNS-monsters",
"braaivleis hou" i.p.v. "vleisbraai hou",
"dalik" i.p.v. "dalk",
"Katryn/Suidwester" i.p.v. "Katryn-Suidwester,
"Suid Afrika" i.p.v. "Suid-Afrika",
"Staats President" i.p.v. "staatspresident",

is mooi voorbeelde van jou uitstekende kennis van die Afrikaanse woordelys,
spelreëls en keurige taalgebruik!

Torreke
Re: mense leer ken [boodskap #110396 is 'n antwoord op boodskap #110388] Wo, 24 Mei 2006 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan" wrote:

allo almal
> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
> kan gesels.

Vergeet dit. Daar is n klomp mense wat te bang is om te se wie en wat
hulle is. So verloor hulle anonimiteit en kan hulle nie meer beledig
nie.
Re: mense leer ken [boodskap #110398 is 'n antwoord op boodskap #110391] Wo, 24 Mei 2006 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
I rest my case....

Wie is "S" ?
Ons sal nooit weet nie. Hy is te bang om te se.
Die kanse is goed dit is een van verskeie name wat hy gebruik.

Die vreemde ding is dat hoe meer banger mense is om te se wie hulle
is, hoe regser en rassistieser is hulle.

Verder ook, hoe banger mense is om te se wie hulle is, hoe groter lyk
hul vermoe om argumente te begryp en logies daarop te reageer. Dis al
asof skuilname hulle die moed gee om mense te vloek met wie hulle nie
saamstem nie.

Maar dit lyk of hul dae in die komende jaar of wat dalk getel gaan
wees. Die kanse is goed regulasies gaan ingevoer word om mense op die
net korrek te kan identifiseer. Dit is broodnodig om behoorlik op te
tree teen spamming en virusse - albei dinge wat neig om die net dood
te smoor.

Die bygevolg sal natuurlik wees dat ons sal weet wie almal op die NG
is.

On Tue, 23 May 2006 21:35:38 +0200, S wrote:

> On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan"
> wrote:
>
>> Hallo almal
>> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
>> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
>> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
>> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
>> kan gesels.

>> Groete

>> Jan


>
> Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
> hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
> motivering om wel te reageer.
>
> Ek hou ook al 'n rukkie die groep dop. Het miskien verder gegaan as jy
> en selfs die argiewe gebruik om DNS monsters op te spoor. Wat nie
> werklik verblydend is nie.
> Loop lig vir hulle - my gevolgtrekkings is dat Gloudina verskoon kan
> word, want sy is nie meer lekker nie. Later van jare raak mense
> somtyds dof.
> Katryn (en Suidwester wat ooglopend een mens is) probeer om
> indruk te maak as een plaasjapie wat in die biblioteke (of op search
> engines) boer, om indruk te maak op die bure, maar die bure lag vir
> hom omdat hy stadig is.
> Ferdi... vergewe hom want hy is plein dom. En jy lag nie vir sulke
> mense nie, maar wees jammer vir hulle.
> Otterjasie sowel as Jonas en ek, kan maklik saam 'n lekker braaivleis
> hou en 'n paar wyne saam drink. En dan kan ek Jonas van
> korfbal leer - wie stel belang in Rugby:-(
> Toreke? Hy probeer voorgee naskoolse opleiding te hê, en hy
> kan nie eens lekker spel nie. Die manier waarop hy aandag op
> homself probeer vestig, beteken dalik dat hy deel is van die
> Katryn/Suidwester verhouding. (en die argiewe sê vir my
> dat, as in Suid Afrika 'n nuwe Staats President aangestel word,
> sal Hessie onmiddelik vertel dat sy vir hom (of haar) skoolgehou het.
>
> S
Re: mense leer ken [boodskap #110399 is 'n antwoord op boodskap #110391] Wo, 24 Mei 2006 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, dat ek en Katryn nou dieselfde moet wees! Wat sê jy skattie? Wat
die ou vergeet het is om te sê van DD of Dom Doos van Durban wat probeer om
professionele fotografie te doen met 'n Fuji 3500! Dalk hoor hy nie die
gelag nie.........??

"S" skryf in boodskap news:98n6729lsaqnohc5m7e3g8gvglcrmnguvl@4ax.com...
> On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan" wrote:
>
>> Hallo almal
>> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
>> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
>> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
>> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
>> kan gesels.

>> Groete

>> Jan


>
> Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
> hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
> motivering om wel te reageer.
>
> Ek hou ook al 'n rukkie die groep dop. Het miskien verder gegaan as jy
> en selfs die argiewe gebruik om DNS monsters op te spoor. Wat nie
> werklik verblydend is nie.
> Loop lig vir hulle - my gevolgtrekkings is dat Gloudina verskoon kan
> word, want sy is nie meer lekker nie. Later van jare raak mense
> somtyds dof.
> Katryn (en Suidwester wat ooglopend een mens is) probeer om
> indruk te maak as een plaasjapie wat in die biblioteke (of op search
> engines) boer, om indruk te maak op die bure, maar die bure lag vir
> hom omdat hy stadig is.
> Ferdi... vergewe hom want hy is plein dom. En jy lag nie vir sulke
> mense nie, maar wees jammer vir hulle.
> Otterjasie sowel as Jonas en ek, kan maklik saam 'n lekker braaivleis
> hou en 'n paar wyne saam drink. En dan kan ek Jonas van
> korfbal leer - wie stel belang in Rugby:-(
> Toreke? Hy probeer voorgee naskoolse opleiding te hê, en hy
> kan nie eens lekker spel nie. Die manier waarop hy aandag op
> homself probeer vestig, beteken dalik dat hy deel is van die
> Katryn/Suidwester verhouding. (en die argiewe sê vir my
> dat, as in Suid Afrika 'n nuwe Staats President aangestel word,
> sal Hessie onmiddelik vertel dat sy vir hom (of haar) skoolgehou het.
>
> S
>
Re: mense leer ken [boodskap #110401 is 'n antwoord op boodskap #110399] Wo, 24 Mei 2006 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ek weet darem nie of S DD is nie , hoe kom jy tot daardie gevolgtrekking

"Suidwester" wrote in message
news:D6ydndnIe-9ktunZRVn-jA@is.co.za...
> Jinne, dat ek en Katryn nou dieselfde moet wees! Wat sê jy skattie?
> Wat die ou vergeet het is om te sê van DD of Dom Doos van Durban wat
> probeer om professionele fotografie te doen met 'n Fuji 3500! Dalk hoor
> hy nie die gelag nie.........??
> "S" wrote in message
> news:98n6729lsaqnohc5m7e3g8gvglcrmnguvl@4ax.com...
>> On Tue, 23 May 2006 17:48:50 +0200, "jan"
>> wrote:

>>> Hallo almal
>>> Ek sit daagliks en lees op hierdie nuusgroep en vind dit baie interresant.
>>> Veral om te raai wie is wie en hul agtergrond, beroep en ouderdom.
>>> Hoe lyk dit met meer inligting oor julself om die prentjie meer helderder te
>>> maak en dit makliker te maak vir my en ander nuwe(rige) ng lesers om saam te
>>> kan gesels.
>
>>> Groete
>
>>> Jan

>> Jan, ek moes nou eers my outbox check om seker te maak of ek nie dalk
>> hierdie brief geskryf het nie:-) En toe 'n uur en 'n half gebruik vir
>> motivering om wel te reageer.

>> Ek hou ook al 'n rukkie die groep dop. Het miskien verder gegaan as jy
>> en selfs die argiewe gebruik om DNS monsters op te spoor. Wat nie
>> werklik verblydend is nie.
>> Loop lig vir hulle - my gevolgtrekkings is dat Gloudina verskoon kan
>> word, want sy is nie meer lekker nie. Later van jare raak mense
>> somtyds dof.
>> Katryn (en Suidwester wat ooglopend een mens is) probeer om
>> indruk te maak as een plaasjapie wat in die biblioteke (of op search
>> engines) boer, om indruk te maak op die bure, maar die bure lag vir
>> hom omdat hy stadig is.
>> Ferdi... vergewe hom want hy is plein dom. En jy lag nie vir sulke
>> mense nie, maar wees jammer vir hulle.
>> Otterjasie sowel as Jonas en ek, kan maklik saam 'n lekker braaivleis
>> hou en 'n paar wyne saam drink. En dan kan ek Jonas van
>> korfbal leer - wie stel belang in Rugby:-(
>> Toreke? Hy probeer voorgee naskoolse opleiding te hê, en hy
>> kan nie eens lekker spel nie. Die manier waarop hy aandag op
>> homself probeer vestig, beteken dalik dat hy deel is van die
>> Katryn/Suidwester verhouding. (en die argiewe sê vir my
>> dat, as in Suid Afrika 'n nuwe Staats President aangestel word,
>> sal Hessie onmiddelik vertel dat sy vir hom (of haar) skoolgehou het.

>> S

>
Re: mense leer ken [boodskap #110402 is 'n antwoord op boodskap #110392] Wo, 24 Mei 2006 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf

> Nou ja, so kom al goeie dinge seker op 'n einde. En DD is weer terug
> in al sy glorie.
> Ek groet julle vir eers. Sal dalk weer eendag 'n bietjie kom inloer.

Katryn, moenie dat die teenwoordigheid van Du Plessis
vir jou van die nuusgroep afjaag nie. Dit was verfrissend
dat hy vir 'n ruk afwesig was. Mens het moeg geword
vir die manier waarop hy hom altyd wou adverteer. Mens
het ook moeg geword vir die manier waarop hy die
Afrikaanse taal radbraak ( hoe regser hoe geradbraakter
is die taal mos). Hy sal weer soos mis voor die môreson
verdwyn, verseker ek jou.

Penkop van Berea
Re: mense leer ken [boodskap #110405 is 'n antwoord op boodskap #110402] Do, 25 Mei 2006 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ET is baie regs, dink jy sy taalgebruik is geradbraak ?

"Hessie" wrote in message
news:1148472925.211252.217640@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .

Katryn skryf

> Nou ja, so kom al goeie dinge seker op 'n einde. En DD is weer terug
> in al sy glorie.
> Ek groet julle vir eers. Sal dalk weer eendag 'n bietjie kom inloer.

Katryn, moenie dat die teenwoordigheid van Du Plessis
vir jou van die nuusgroep afjaag nie. Dit was verfrissend
dat hy vir 'n ruk afwesig was. Mens het moeg geword
vir die manier waarop hy hom altyd wou adverteer. Mens
het ook moeg geword vir die manier waarop hy die
Afrikaanse taal radbraak ( hoe regser hoe geradbraakter
is die taal mos). Hy sal weer soos mis voor die môreson
verdwyn, verseker ek jou.

Penkop van Berea
Re: mense leer ken [boodskap #110407 is 'n antwoord op boodskap #110405] Do, 25 Mei 2006 10:42 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop skryf

> ET is baie regs, dink jy sy taalgebruik is geradbraak ?

Ek wonder of Etienne Terblanche as "regs" beskou
kan word. Ek dink hy is net 'n ou wat desperaat
aandag wil trek, en dit op die enigste manier doen
wat hy ken. Net soos Dan Roodt.
Maar jy is reg. Daar is baie "regses" wat
foutlose Afrikaans praat.

Gloudina
Vorige onderwerp: Suidwester...
Volgende onderwerp: Re: 3768
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:17:53 MGT 2024