Wie is waar? [boodskap #110063] |
Mon, 10 April 2006 02:44 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom kyk gerus by;
alt.languages.afrikaans
|
|
|
|
Re: Wie is waar? [boodskap #110075 is 'n antwoord op boodskap #110074] |
Mon, 10 April 2006 21:29 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 10 Apr 2006 23:04:04 +0200, Norbert de strandkruier
wrote:
> Kom bly gerus by:
> soc.culture.south-africa.afrikaans
..En dra 'n romp!!..
Haha-hahahaaa! :-)))
Norbert die strandkruier
|
|
|
Re: Wie is waar? [boodskap #110076 is 'n antwoord op boodskap #110075] |
Tue, 11 April 2006 03:08 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Norbert - maar as jy daarop aandring kan ons jou as skotsman
aanvaar. (Maar geen lipstiffie en daai dinge nie maat.)
|
|
|
Re: Wie is waar? [boodskap #110087 is 'n antwoord op boodskap #110076] |
Tue, 11 April 2006 12:06 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 10 Apr 2006 20:08:29 -0700, "Jonas" wrote:
> Nee Norbert - maar as jy daarop aandring kan ons jou as skotsman
> aanvaar. (Maar geen lipstiffie en daai dinge nie maat.)
'n Skotsman met lipstif.. Hahaha! Ek weet self ook nie waar my lewe
heen gaan, Jonas. Maar ek vind vir 'n skotsman met lipstiffie moet 'n
mens nie moord en brand skreeu nie.
Norbert die strandkruier
|
|
|