|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is waar? [boodskap #110087 is 'n antwoord op boodskap #110076] |
Di., 11 April 2006 12:06  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On 10 Apr 2006 20:08:29 -0700, "Jonas" wrote:
> Nee Norbert - maar as jy daarop aandring kan ons jou as skotsman
> aanvaar. (Maar geen lipstiffie en daai dinge nie maat.)
'n Skotsman met lipstif.. Hahaha! Ek weet self ook nie waar my lewe
heen gaan, Jonas. Maar ek vind vir 'n skotsman met lipstiffie moet 'n
mens nie moord en brand skreeu nie.
Norbert die strandkruier
|
|
|
|