Jim Again en Torreke [boodskap #109559] |
Wo, 08 Maart 2006 13:07 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is albei so stil? Wat dink julle, is hulle
een en dieselfde?
Hessie van Hoedspruit
|
|
|
Re: Jim Again en Torreke [boodskap #109581 is 'n antwoord op boodskap #109559] |
Do, 09 Maart 2006 12:03 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was aanvanklik skepties toe ek sien jy vermoed hulle is een en dieselfde
persoon Gloudina, maar ek moet erken ek begin stadig maar seker ook in jou
rigting dink.
"Hessie" wrote in message
news:1141823271.102035.27440@p10g2000cwp.googlegroups.com...
> Hoekom is albei so stil? Wat dink julle, is hulle
> een en dieselfde?
>
> Hessie van Hoedspruit
>
|
|
|
Re: Jim Again en Torreke [boodskap #109583 is 'n antwoord op boodskap #109581] |
Do, 09 Maart 2006 15:32 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan skryf
> Ek was aanvanklik skepties toe ek sien jy vermoed hulle is een en dieselfde
> persoon Gloudina, maar ek moet erken ek begin stadig maar seker ook in jou
> rigting dink.
Ja. Forensies lyk dit verdag dat hulle albei stil
is. Ek moet sê, as hulle dieselfde is, dan is
dit 'n bietjie van 'n superintelligente persoon
wat albei kante van die saak so goed kan
belig. ( Ek vermoed, as hulle een is, lees
die persoon met sy tweespalt-poste nie
op die oomblik die nuusgroep nie, en weet
nie dat ons van hom sit en skinder nie.)
Tant Hessie van Wonderboom
|
|
|
|