|
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108492 is 'n antwoord op boodskap #108485] |
Thu, 02 February 2006 20:32 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Francois Human wrote:
> Julle dom moere
>
> Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.
>
> Dit is Afrikaans
>
> Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.
Ongelukkig François, pos jy jou tirade net na
die Afrikaanse nuusgroep, en lees Herr Laudahn
dit seker nie. Jy moet dit pos na die ander nuusgroepe,
waarop hy dit kruispos. Ek het probeer deur die
oorspronklike op te roep, die Afrikaanse nuusgroep
uit te vee, en my tirade dan op die ander twee
te laat verskyn, maar ek dink nie hy gee om nie.
Terloops, ek dink hy is eintlik Duits. Is dit moontlik
om hom aan te kla by "abuse"?
Gloudina
|
|
|
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108506 is 'n antwoord op boodskap #108485] |
Fri, 03 February 2006 05:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat hy
kruispos - en dan kom die hele klomp ander dommes by wat dan ook kruispos.
Dus, jou uitskel hier help niks nie, want hulle sien en lees nie hier nie.
Ek sal Sondag maar weer aan elkeen skryf en vertel wat hulle moet doen.
Het dit so 'n maand gelede gedoen, en ek sien nie een, behalwe Landahn, wat
nog hier pos nie.
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:drtfdh$ioh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Julle dom moere
>
> Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.
>
> Dit is Afrikaans
>
> Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.
>
> Soois
>
|
|
|
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108518 is 'n antwoord op boodskap #108506] |
Fri, 03 February 2006 12:19 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf
> Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat hy
> kruispos
Ja, die hele wortel van die kwaad is die heer Laudahn.
Hy is moedswillig. Ek het hom al uitgekryt en hy het
daarop geantwoord in vorige kruisposte. Hy dink hy
vermaak ons. Kan mens hom nie bykry deur hom by
"abuse" te rapporteer nie? Miskien moet verskillende
mense hom direk versoek om nie op ons nuusgroep
te kruispos nie. As hy dit dan veronagsaam, dan het
ons rede om hom te verkla. As ek dit nie mis het
nie, is hy ook nie eens Nederlands of Vlaams nie,
maar Duits.
Gloudina
|
|
|
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108547 is 'n antwoord op boodskap #108518] |
Sat, 04 February 2006 10:01 |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Hessie" schreef in bericht
news:1138969176.105244.210700@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
Annette skryf
> Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat
> hy
> kruispos
Ja, die hele wortel van die kwaad is die heer Laudahn.
Hy is moedswillig. Ek het hom al uitgekryt en hy het
daarop geantwoord in vorige kruisposte. Hy dink hy
vermaak ons. Kan mens hom nie bykry deur hom by
"abuse" te rapporteer nie? Miskien moet verskillende
mense hom direk versoek om nie op ons nuusgroep
te kruispos nie. As hy dit dan veronagsaam, dan het
ons rede om hom te verkla. As ek dit nie mis het
nie, is hy ook nie eens Nederlands of Vlaams nie,
maar Duits.
Gloudina
Waarom is jy altyd so sagrynig,vergeet nie dat die nuusgroep oorspronklik
door een vlaming gestig is,so het Norbert my vertel
As alleen jy en Anette op die nuusgrop mag post is dit hier een saai
bedoening
|
|
|
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108576 is 'n antwoord op boodskap #108547] |
Sat, 04 February 2006 18:06 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mon skryf
> Waarom is jy altyd so sagrynig,vergeet nie dat die nuusgroep oorspronklik
> door een vlaming gestig is,so het Norbert my vertel
> As alleen jy en Anette op die nuusgrop mag post is dit hier een saai
> bedoening
Ek dink nie dit was 'n Vlaming wat die nuusgroep
gestig het nie. Dit was 'n Nederlander. Hierdie
meneer Laudahn is nie van 'n Dietse taalgroep
nie. Hy is 'n Duitser. Hy vervuil ook ons
Afrikaanse nuusgroep met poste wat niks met
SA of Afrikaanse kultuur te make het nie.
Ek is ook nie die enigste een wat beswaar
maak teen sy handelinge nie. Om een of
tweekeer te kruispos is miskien nog in orde,
veral as dit iets is wat SA raak. Maar om
die nuusgroep te vervuil met sy rassistiese
poste behoort teengewerk te word. Hoekom
doen jy nie iets daaraan nie.
Gloudina
|
|
|