|
|
|
|
| Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108506 is 'n antwoord op boodskap #108485] |
Vr., 03 Februarie 2006 05:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat hy
kruispos - en dan kom die hele klomp ander dommes by wat dan ook kruispos.
Dus, jou uitskel hier help niks nie, want hulle sien en lees nie hier nie.
Ek sal Sondag maar weer aan elkeen skryf en vertel wat hulle moet doen.
Het dit so 'n maand gelede gedoen, en ek sien nie een, behalwe Landahn, wat
nog hier pos nie.
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:drtfdh$ioh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Julle dom moere
>
> Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.
>
> Dit is Afrikaans
>
> Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.
>
> Soois
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108576 is 'n antwoord op boodskap #108547] |
Sa., 04 Februarie 2006 18:06  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Mon skryf
> Waarom is jy altyd so sagrynig,vergeet nie dat die nuusgroep oorspronklik
> door een vlaming gestig is,so het Norbert my vertel
> As alleen jy en Anette op die nuusgrop mag post is dit hier een saai
> bedoening
Ek dink nie dit was 'n Vlaming wat die nuusgroep
gestig het nie. Dit was 'n Nederlander. Hierdie
meneer Laudahn is nie van 'n Dietse taalgroep
nie. Hy is 'n Duitser. Hy vervuil ook ons
Afrikaanse nuusgroep met poste wat niks met
SA of Afrikaanse kultuur te make het nie.
Ek is ook nie die enigste een wat beswaar
maak teen sy handelinge nie. Om een of
tweekeer te kruispos is miskien nog in orde,
veral as dit iets is wat SA raak. Maar om
die nuusgroep te vervuil met sy rassistiese
poste behoort teengewerk te word. Hoekom
doen jy nie iets daaraan nie.
Gloudina
|
|
|
|